2.03.2010 Onnie vas oor veediefstal
n ONDERWYSER van die Sekondêre Skool Rooiduin op Aranos en nog ’n beskuldigde het gister in die landdroshof hier verskyn op klagte wat met beweerde veediefstal verband hou.
Hulle is Saterdag in hegtenis geneem.
Die twee is vrygelaat op borg van N$600 elk.
Geen verdere inligting was teen saktyd beskikbaar nie.
|