24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

11.03.2010

Ludik spring in by ‘toorsaak’

© Republikein
Dr. Paul Ludik
DIE hoof van Namibië se forensiese instituut, dr. Paul Ludik, gaan self ondersoek instel na die oorsaak van vyf sterftes in die Kavango.

Volgens inwoners van die Shinunga-nedersetting is die sterftes die werk van toorkuns is.

Adj.komm. Hophni Hamufungu, hoofskakelbeampte van die polisie, het gister gesê dr. Ludik is waarskynlik reeds op Rundu om na die uitslae van die lykskouings te kyk.

Hy het gesê geen voorlopige uitslae sal met die publiek gedeel word voordat dr. Ludik nie ook sy bykomende ontledings gedoen het nie.