 Die polisie by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako het in die vroeë oggendure van Woensdag vyf verdagtes in die gebied aangekeer wat drie koedoes en twee hartebeeste onwettig gejag het. Die karkasse is op die pad na Nina, sowat twee kilometer van die lughawe ... Lees meer |