24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

25.02.2010

Drie vas oor gesteelde goed

OP Hentiesbaai ry drie mans aan die pen nadat hulle in ’n ligte vragmotor van die kragverspreider Erongo Red met gesteelde goedere op die bak betrap is. Hulle het reeds ’n eerste verskyning op Hentiesbaai gemaak.

Die inhegtenisneming is helder oordag in ’n Hentiesbaaise straat uitgevoer. Die drie mans wat aangekeer is, is Edward Witbooi (39), Phillip Kakoto (24) en Noa Munamwa (21). Volgens beskikbare inligting het die mans deur ’n oop deur van ’n motorhuis toegang tot die goedere gekry.

Die motorhuis skakel weer in by ’n diens wat aan hengelaars onder die naam Stywe Lyne op Hentiesbaai gelewer word. Die beweerde buit op die ligte vragmotor het uit ’n gassilinder van 9 kg, n hoeveelheid sinkers en ’n graaf bestaan. Die gesamentlike waarde daarvan word op N$980 gestel.