24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

8.03.2010

Mbok bly in selle


Tony Mbok
MNR. Antoine “Tony” Mbok, die omstrede Kameroense sakeman, het Vrydag op ’n klag van diefstal van sowat N$4 miljoen se staatsgeld ’n vlugtige verskyning in die Windhoekse landdroshof gemaak.

Mnr. Paulus Noa, direkteur van die Teenkorrupsie Kommissie (ACC), het verlede week bevestig dat mnr. Mbok in hegtenis geneem is. Verskeie tjeks uitgemaak aan die Ministerie van Finansies, glo bestem vir die Ontvanger van Inkomste, het blykbaar na die maatskappy Mfinance gevloei, een van talle ondernemings in die Mbok-sakeryk.

Volgens mnr. Noa het mnr. Mbok reeds vanjaar sowat N$300 000 van die geld onttrek. Hy moet op 11 Maart weer in die hof verskyn en die saak is uitgestel vir regshulpdoeleindes. Hy bly in aanhouding.