21.11.2008
© Boet Matthews
’n Motoris wat gister in ’n botsing in die middestad betrokke was, het probeer weghardloop en is deur die polisie aangekeer en aan sy omgeslaande voertuig vasgeboei. Sy vrou is in die ongeluk beseer en is na die hospitaal geneem.