Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


3 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

2.07.2009

Elke tweede persoon op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako is sedert Dinsdagaand op hul hoede nadat die nasionale gereedheidskomitee vir gesondheidsnoodtoestande alarm gemaak het dat varkgriep moontlik na Namibië versprei het. Op die foto is personeel van die Namibiese Lughawensmaatskappy vasgenael op Republikein se berigte oor die varkgriep nadat http://mobi.namibiansun.com gisteroggend net na agtuur die eerste plaaslike medium was om die nuus te versprei dat die eerste mediese uitslae negatief was.