|
|
20.6.2011 Waar is die visinspekteurs? |  ’n Leser van Swakopmund het vir ons die foto gestuur van hengelaars wat op verbode terrein tussen die Mole en die ysterkaai hengel. “Waar is die visinspekteurs?” wil hy weet, want die inligtingsbord op die voorgrond is baie duidelik dat dit vir hengelaars verbode terrein is. Lees meer |
|
8.6.2011 ‘n Jaar van weerfratse |  IN ‘n buitegewone jaar waarin Namibië reeds deur nuwe vloed- en reënrekords gekasty en geseën is, is hierdie weerwonders nog nie verby nie. Die snerpende koue waarin die sentrale en suidelike dele van die land vasgevang is, het sneeu in hoogs ongewone dele van die land laat val. Lees meer |
|
6.5.2011 Skraper en karavaan oor afgrond |  DIT het ‘n herwinningspan oor die Werkersdag-langnaweek drie tot vier ure geneem om die padskraper en karavaan te herwin wat oor ‘n afgrond in die Khomashoogland gestort het. “Ons was Saterdagoggend 30 April op pad met ‘n naweekrit toe ons op die span van ... Lees meer |
|
11.4.2011 NDF kuier by kroeg |  Een van Republikein se lesers moes verlede week lank op Tsumeb wag dat dié man sy militêre voertuig wegtek wat by die Punyu Northern kroeg op die bussone geparkeer was weg te trek. “Ek moes daar mense optel en het omstanders versoek om die bestuurder te kry om die bakkie weg te trek. Lees meer |
|
26.1.2011 Pippa word nou mooi groot |  Pippa, dié gemsbokkie oor wie Republikein verlede jaar berig het, word nou groot. Sy was met behulp van ’n noodkeisersnit gebore ná haar ma in ’n jagtog geskiet is. Die jagters het nie besef die gemsbokooi is so hoog dragtig nie en toe hulle by haar hom, moes hulle vinnig help. Lees meer |
|
26.1.2011 Gruispaaie verspoel |  Dele van die Khomas Hochland en die Namib het verlede week tot 140 mm reën ontvang en soos wat die waters afloop na riviere en damme, word die grond ook weggespoel.
Jermanneke Havemann het verlede week via die Bosuapas vanaf Windhoek na Swakopmund gekry ... Lees meer |
|
21.1.2011 Ongeluk tussen twee bakkies maak chaos |  ’n Ongeluk tussen twee bakkies Woensdag in Oshakati se besige King Mandume Ndemufayo-rylaan het ’n chaotiese verkeersopeenhoping veroorsaak. Een van die bakkies wat aan Oshana Security behoort, het na bewering agter in die ander bakkie vasgery. Die polisie ... Lees meer |
|
31.12.2010 Laerskool kry rekenaarsentrum |  Laerskool Ruimte se rekenaarsentrum is deur die direkteur van Onderwys in die Hardap-streek, mnr. Ben Boys, geopen. Standard Bank Namibia het tydens die opening N$5 000 aan die skool geskenk en die skoolhoof bedank alle individue en organisasies wat ’n skenking gemaak het. Lees meer |
|
21.12.2010 Nooddiens gereed vir aksie |  “Die nuwe helikopter wat net voor jy Swakop binnery gestaan het. Ons hoop dat dit nie nodig is dat hy baie gebruik moet word nie, met ander woorde dat so min as moontlik ongelukke gebeur,” sê Jermanneke Havenga. Lees meer |
|
12.10.2010 Ongeluk ontwrig Swakopmund-verkeer |  Die ongeluk het vanmiddag in Swakopmund by die vierrigtingstop in Libertine Amathilastraat plaasgevind. Dit lyk gelukkig erger as wat dit was. Volgens berigte is niemand ernstig beseer nie.
Stuur ook jou foto's soos dit gebeur na 081 128 0489. Lees meer |
|
|