Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

15.12.2010

Lesers 2010

Fotobeelde

Hieronder verskyn 'n fotokeur van dié wat lesers na Republikein gestuur het. Geniet dit!

Lesersbydrae
Hulle deel maklik... en sommer baie
© Erwin en Nicoleen Niemand, Oshana Publishing

Die e-posse kruip-kruip na Republikein se spesiale lesersadres. Maar kort voor lank is daar 'n hoop foto's om van te kies en te keur. Stuur ook jou foto's na lesers@republikein.com.na. Heg 'n kort beskrywing aan en sê vir ons wie die foto geneem het.   Lees meer

Lesersbydrae
Laat lesersfoto’s rol

Wat is mooi of snaaks tydens u vakansie? Deel dit met Republikein deur ’n foto en kort byskrif na 081 128 0489 te stuur. Op die foto’s is daar ’n polisievoertuig (regs) wat op Otjiwarongo deur ’n woonerf gebars het en die lieflike palmbome by Elnatan op Stampriet (bo).   Lees meer

Erongo
Visgeluk vir Gerber-broers

Twee broers, een vis en ’n groot liefde. Dit klink byna te goed om waar te wees, maar die twee broers op die foto,Vanwyk en Riaan Gerber, het hierdie groot vis Saterdag sowat 80 km noord van Hentiesbaai gevang. Maar hierdie is nie ’n gewone vistermanstorie nie.   Lees meer

Lesersbydrae
Lesersfoto maak opslae
© Theron de Wit

’n LESERSFOTO wat ’n paar weke gelede in Republikein gepubliseer is, het internasionaal opslae gemaak en vorm nou deel van ’n ondersoek én doktorstesis in Suid-Afrika. Me. Justine Braby, ’n inwoner van Swakopmund, is by die Voëldemografie-eenheid (ADU) ...   Lees meer

Lesersbydrae
Lesers neem kameras oral saam
© Beatie Rossouw

Daar waar lesers gaan, is daar altyd 'n kamera byderhand. Doen ook soos die res en stuur jou foto's na lesers@republikein.com.na of stuur 'n selfoonfoto na 081 128 0489. Heg 'n kort beskrywing aan.   Lees meer

Lesersbydrae
Lang rye voor Sesriem en Sossus se geslote hek
© Clifton van Wyk

Die kennisgewingbord (inlas) by die ingang na Sesriem en Sossusvlei lees dat die hekke teen sonop oopmaak en weer teen sononder sluit. Die son het egter lankal sy kop uitgesteek, dan is die hekke nog toe.   Lees meer

Dinge wat krap
Ontsteld oor sterretjies
© Theron de Wit

Theron de Wit van Tsumeb het dié foto aan Republikein gestuur omdat dit hom en sy vriende aangeraak het. Hy skryf: “Die foto is ‘n week terug geneem in Tomwa, Angola, tydens ‘n besoek. Hierdie voëltjies is die Damara sterretjie (sterna balaenarum) wat ...   Lees meer

Lesersbydrae
Lesersfoto's - van oral en oor alles
© Vic Engelbrecht

IETS op die hart? Iets wat jy met alle mag met Namibiërs wil deel. Al laat dit jou lag of huil, stuur dit na lesers@republikein.com.na of stuur dit per MMS na 081 128 0489.   Lees meer

Lesersbydrae
Reën se lief en leed
© Stefan Gaugler

Reënboodskappe stroom in. "Dit (foto bo) was gister op die Dabis Gasteplaas naby Helmeringhausen. Daar was 32 mm reën en hael en het taamlike skade op die plaas aangerig." - Stefan Gaugler. "16/11/2010 se storm op Maltahöhe (foto onder) van 40mm in 30 min met groot haelkorrels.   Lees meer

Lesersbydrae
Deel jou soet en suur van reënweer
© Vic Engelbrecht

Namibiërs is weer vrolik, want dit reën. Uit Gobabis het Aribeb Hesthings sommer vroegoggend gister uit Gobabis laat weet dat in die opvangsgebied van die Tilda Viljoen- en die Daan Viljoendam 55 mm gemeet is. Stuur ook jou reënsyfers na lesers@republikein.   Lees meer

Lag ’n bietjie
Kitskos!

'n Reuse ribbekas is die vrag wat hierdie motorryer in sy kattebak vervoer. Vir André Pretorius was dié oomblik so komieklik dat hy nie anders kon as om ’n foto daarvan na Republikein te stuur nie. Hy het die foto in die ry met sy selfoon geneem en sê dat taxi’ ...   Lees meer

Lesersbydrae
100 nuwe lesersfoto's
© Morne van Zyl

'n HONDERD foto's in twee weke! Dit is hoeveel foto's Republikein dié maand reeds van sy lesers ontvang het. En elkeen van hulle het 'n unieke storie om te vertel. Deel joune ook - vandag nog. Stuur dit na lesers@republikein.com.na of stuur 'n MMS na 081 128 0489.   Lees meer

Dinge wat krap
Onverskilligheid maak dood
© Verskaf

’n Kind wat op die pakplek net voor die agterruit van ’n motor speel, verkeer volgens die Motorvoertuigongelukfonds in wesenlike gevaar. Motorbestuurders word dus aangeraai om ’n ogie te hou oor kinders wat saam met hulle in die motor is.   Lees meer

Natuur
Een van daai besondere foto's
© Ute von Ludwiger

’n Besoek aan die Etosha Nasionale Park is nooit sonder opwinding nie en toeriste het ’n paar dae gelede goeie waarde vir hul geld gekry. Ute von Ludwiger vertel sy was by die Gemsbokvlakte-watergat, waar 13 leeus net langs die krip gelê en slaap het.   Lees meer

Dinge wat krap
Vandale teiken bome

BEKOMMERDE inwoners van Kenneth McArthurstraat in die suide van Windhoek het gister foto’s na Republikein gestuur ná voorvalle van brandstigting by hul wonings. “In die laaste paar weke is die palmbome op ons sypaadjies aan die brand gesteek.   Lees meer

Lesersbydrae
Leserskameras klik onophoudelik
© Anja Denker

Diere en hulle maniere bly 'n interessante en gewilde onderwerp by Republikein se lesers en onderwyl hulle hier klik en daar klik, is daar talle gelukskote! Stuur ook jou foto's na lesers@republikein.com.na. Heg 'n kort beskrywing en die fotograaf se naam aan.   Lees meer

Natuur
Captivating Caprivi
© Arno Grobler

Arno Grobler from the Namushasha Country Lodge in western Caprivi sent these stunning photographs taken in that area. You can also send yours to lesers@republikein.com.na or send pictures to 081 128 0489.   Lees meer

Natuur
Sien iets hier en druk 'n knoppie daar...
© Ronelle Greeff

Ronelle Greeff en haar metgesel het onlangs 'n naweek by die White Lady Brandberg Lodge deurgebring."Ons het die dag in die Ugab-rivier afgery en seker so 60 km in die rivier af het ons op 'n trop olifante van ongeveer 20 grotes afgekom...   Lees meer

Lesersbydrae
Wie stap saam?
© Anton Faul

Van 22 to 26 Augustus 2010 het die broers Freddie en Joe Faul die indrukwekkende 90 km staproete in die Visrivier-rivierspoelvallei aangepak en bemeester! Wat dit spesiaal maak is die feit dat die twee saam 145 jaar oud is.   Lees meer

Lesersbydrae
Walvis speel by Walvisbaai
© Herman Theron

Herman Theron sê hy was Donderdag op pad van Walvisbaai na Langstrand toe hy hierdie walvis by Dolfynstrand naby die kus gewaar het. "Mense wat met skibote dieper die see ingaan, sien van tyd tot tyd walvisse, maar hierdie een was rêrig naby aan die strand.   Lees meer

Lesersbydrae
Luiperd koekeloer toeriste
© Jo-Anne Pote

Niks ontglip die lense van Republikein se lesers nie en wanneer ‘n mens die Etosha Nasionale Park besoek, verwag jy om diere te sien. Maar ‘n luiperd in een van die bostoilette? Dit is inderdaad wat Jo-Anne Pote en haar man die afgelope naweek teëgekom het.   Lees meer

Natuur
Op toer saam met Clifton
© Clifton van Wyk

Om na Clifton van Wyk se foto's te kyk, is soos om 'n kykie agter die skerms te geniet. Clifton is 'n toergids vir Wilddog Safari's en hy neem sy kamera oral saam. Hy sê dié kamera is die van die beste nie, maar hy geniet die fotonemery terdee! Sit terug en geniet die fototoer van Clifton.   Lees meer

Natuur
Lesers deel foto’s van ssslange
© Ute von Ludwiger

Grillerig, maar indrukwekkend. Met die warmer dae wat saam met die somer kom, het die slange uit hul gate begin kom. Dié kleine slangetjie het ’n gekko gevang. Die kop van die gekko was reeds in die slang se bek, toe reptieletjie loskom en van die slang probeer vlug het.   Lees meer

Dinge wat krap
Klein jakkalsies
© Francis Ras

Die foto is Dinsdagoggend, 31 Augustus 2010, geneem en wys rook wat amper daagliks deur die verbrandingsoonde van mediese afval by die Ministerie van Gesondheid net suid van die Katatura staatshospitaal in die lug opgaan. “Party oggende lyk dit selfs erger, ...   Lees meer

Natuur
Foto's by dosyne
© Louise Miljo

Foto's te kies en te keur. Stuur vandag joune na lesers@republikein.com.na of stuur dit per selfoon na 081 128 0489. Heg 'n kort beskrywing aan.   Lees meer

Natuur
Hier, daar en oral - lesers wys hul foto's
© Alta du Plessis

Stuur ook jou foto's vandag nog na lesers@republikein.com.na of stuur dit per selfoon na 081 128 0489. Heg 'n kort beskrywing aan.   Lees meer

Lesersbydrae
Lentedag hier
© Inge Engelbrecht

“Dis heerlike lente, die winter is verby,” lui die ou liedjie. Me. Inge Engelbrecht van Tsumeb het hierdie lesersfoto van haar kleindogter, Carla, ingestuur ná ‘n skoenlapper hom op haar neus tuisgemaak het. Vir besoekers aan die Ongwediva Handelskou in die noorde van die land, ...   Lees meer

Dinge wat krap
Onderwerpe vir 'n warm debat
© JC Nel

JC Nel van Windhoek sê die trappies by die groot parkeerruimte in die middestad (regoor die Kalahari Sands Hotel) is meer as net ’n oogseer. Hy skryf terwyl sake-ondernemings en hotelle derugans besig is met verbeterings om toerisme aan te wakker, is die munisipaliteit ...   Lees meer

Lesersbydrae
Lesers fluks met foto's oor land se prag
© Karen van den Berg

Onlangs iets interessant gesien? Wees ook op die uitkyk vir lekker foto’s oor die sogenaamde langnaweek en stuur dit na lesers@republikein.com.na of stuur nuusfoto’s vir onmiddellike publikasie op www.republikein.com.na na 081 128 0489.   Lees meer

Dinge wat krap
Goedjies wat pla
© Danie Brand

Rommelstrooiing in die Etosha Nasionale Park het dié keer vir reisigers ’n bietjie vermaak verskaf, maar volgende keer is die arme dier dalk nie so gelukkig nie. Kyk wat daar nog is wat ons lesers pla...   Lees meer

Lesersbydrae
Fyn oog vir die ongewone
© Mike Chart

Namibië betower elke dag. En die land se inwoners is gereed met hulle kameras om daardie betowering vas te lê. Stuur vandag ook jou foto na lesers@republikein.com.na of stuur dit per selfoon na 081 128 0489.   Lees meer

Natuur
Afrika-trots
© Mike Chart

Dit is 'n uitgemaakte saak. Republikein se lesers hou van die natuur en is trots op Namibië en Afrika. Deel ook jou pragfoto's deur dit te stuur na lesers@republikein.com.na of stuur dit per selfoon na 081 128 0489.   Lees meer

Natuur
Internetlesers verskaf kykgenot
© Tienie van Vreden

'n Daaglikse Republikein-leser op die internet, me. Tienie van Vreden, het die briefie saam met haar foto's uit Botswana gestuur: "Ons is op ‘n kontrak hier. My man is die bankbestuurder van Bank Gaborone (dieselfde as Bank Windhoek) hier in Francistown.   Lees meer

Lesersbydrae
SMS-lyn gewild vir briewe en foto's

LESERS gebruik ook selfone om hul gevoelens oor sake van die dag te lug. Die voorval verlede week toe Magdalena Stoffels in Khomasdal verkrag en vermoor is, is juis so ’n geleentheid waar elke moontlike kanaal aangewend is om misnoeë uit te spreek. Republikein se nommer vir SMS- ...   Lees meer

Lesersbydrae
Kiekies van oral
© Rassie Zwart

Deel ook jou foto's deur dit te stuur na lesers@republikein.com.na of per selfoon na 081 128 0489. Heg 'n kort beskrywing aan.   Lees meer

Lesersbydrae
Lesers spog met hul foto's oor dinge en reise
© Alta du Plessis

Daar waar lesers reis, gaan hul kameras saam. Die reisfoto's word gereeld aan Republikein gestuur na lesers@republikein.com.na. Stuur ook joune en heg 'n kort beskrywing aan.   Lees meer

Lesersbydrae
Kaalvoet deur die Vis
© Johien van Niekerk

Johien van Niekerk van Centurion in Johannesburg het dié skrywe aan Republikein gerig: “Ons groepie van vyf, twee Windhoekers en drie Gautengers het in Mei 2010 die Visrivier gaan stap. My seun Martin van Niekerk, links agter op die foto met die oranje rugsak wat nog uit Noag se ark dateer, ...   Lees meer

Natuur
Natuurskoon deur die lesers se oë
© Renate Bester

Stuur ook jou foto's oor die natuur of enige ander foto's na lesers@republikein.com.na of stuur 'n selfoonfoto na 081 128 0489.   Lees meer

Lesersbydrae
SA-internetleser se foto oor Namibië in internasionale bundel
© Eben Pieters

‘n Namibiër wat in Suid-Afrika woon, maar met hart en siel na sy tuisland terugverlang, se foto uit sy versameling van sy Desember-vakansie in Namibië is in ‘n internasionale publikasie opgeneem. Die foto, getiteld White Quarts Namib Desert, is in Best of 2010 Photography gepubliseer.   Lees meer

Natuur
Hy's nie verniet koning van die bosveld nie
© Willie Olivier

Wildbesigtiging in die Etosha Nasionale Park kan te enige tyd die onverwagte oplewer – soos hierdie leeumannetjie wat besluit het om te paar in die middel van die teerpad sowat 10 km noord van die Andersson hek na die Okaukuejo ruskamp. Die mannetjie se ...   Lees meer

Natuur
Namibië verstom steeds elke dag
© Rassie Zwart

Republikein het die afgelope week letterlik foto's van die al die uithoeke van die land ontvang. Deel ook joune deur dit te stuur na lesers@republikein.com.na of per MMS na 081 128 0489 te stuur.   Lees meer

Lesersbydrae
Boom byna daarmee heen toe Capriviane bye verwyder
© Carl Botes

“Daar was ’n byeswerm in hierdie reuse, eeue-oue jakkalsbessieboom by die Gekombineerde Skool Katima Mulilo,” skryf leser Carl Botes. “Bosbou het toestemming verleen om die swerm te verwyder op voorwaarde dat die verantwoordelikes net ’n gleuf kap om die koningin te verwyder.   Lees meer

Lesersbydrae
Lesers praat en wys hoe Windhoek se taxi's ry
© Republikein

Lesers is duidelik nie baie lus vir Windhoek se huurmotorbedryf nie. Buitendien is die media in die jongste tyd besig om te berig oor hoe verkeersowerhede dreig om die situasie veel strenger te beheer, maar daar geen teken daarvan in die hoofstad se strate is nie.   Lees meer

Lesersbydrae
Stuur foto's en nuus na Republikein

Meneer Hennie Viljoen van Okahandja ry gereeld die pad tussen Windhoek en Okahandja en sien soos soveel ander motoriste wat die pad gereeld gebruik, dié man op die foto met sy winkeltrollie wat maar altyd op pad is. Sy nuuskierigheid het eendag die oorhand ...   Lees meer

Natuur
Lesersfoto's welkom, stuur joune nou
© Bernie Grobler

Hoewel drupsgewys, stuur lesers steeds gereeld hulle foto's in na Republikein. Jy is welkom om joune ook te stuur, hetsy dit 'n prag natuurfoto is, 'n foto oor 'n nuusgebeurtenis of iets wat jou warm onder die kraag maak of selfs 'n onderwerp wat die lagspiere prikkel.   Lees meer

Nuus
Walvis spoel uit by Wlotzkasbaken
© Jermanneke Havemann

Een van Republikein se getroue lesers en iemand wat gereeld fotobydraes aanstuur, Jermanneke Havemann van Swakopmund, het die foto Sondag net noord van Wlotzkasbaken geneem. Die walvis het blykbaar nog geleef en met sy stert in die water geslaan, maar was ...   Lees meer

Lesersbydrae
Ooswind teister die kus
© Theo van Zyl

Oosweertoestande sal vandag voortduur oor die sentrale en noordelike dele van die Namibiese kus, sê die weerkantoor.   Lees meer

Lesersbydrae
Brrrrrrrr....
© Jens Viëtor

YSKOUD! Namibiërs moes die laaste paar oggende diep grawe om genoeg wintersklere aan te trek om warm te bly. Volgens Namibia Weather Network was die koudste plek gisteroggend die Stampriet-omgewing. By die Kalahari Anib Lodge van die Gondwana Collection het die kwik tot by - ...   Lees meer

Natuur
Moeder natuur prikkel lesers se fotolus
© Elsie Potgieter

Natuurfoto's is een van die groot fokuspunte van lesers. Kyk hier na die jongstes wat ingestuur is. Stuur ook jou foto's na lesers@republikein.   Lees meer

Lesersbydrae
Dieremaniere en ander dinge
© André de Jager

Dieremaniere is oënskynlik die fokuspunt van die jongste lesersfoto’s wat ingestuur is. Stuur ook joune na lesers@republikein.com.na, selfoonfoto’s na 081 128 0489 of klank- en videogrepe na bydrae@gmail.   Lees meer

Natuur
Natuurfoto's van oral
© Celeste Claasen-Nel

Skitter jou foto's al hier? Stuur dit jou in. Enige foto's oor die natuur, nuusgebeure, dinge wat die lagspiere laat prikkel of iets wat jou rooi onder die kraag maak, is welkom. Stuur jou foto's na lesers@republikein.com.na, selfoonfoto's na 081 128 0489 en klank- ...   Lees meer

Lesersbydrae
Lesersfoto's by dosyne, deel ook joune!
© Marco Pfeiffer

ELKE week ontvang Republikein tot 50 foto’s van lesers wat interessanthede, nuuswenke en die land se natuurprag wil deel. Die foto’s word op die webwerf gelaai. Stuur ook jou foto’s na lesers@republikein.com.na, selfoonfoto’s na 081 128 0489 en klank- en videogrepe na bydrae@gmail.   Lees meer

Natuur
Etosha se diereryk het leserskameras aan die klik
© Billy Maritz

Die Etosha Nasionale Park is dié tyd van die jaar 'n gewilde plek om te besoek. Veral met die klomp vakansiedae in Meimaand het Namibiërs te heerlik gekuier. Kyk hier na foto's van lesers se onlangse besoeke aan die park.   Lees meer

Natuur
Reis saam met mede-lesers
© Mike Chart

Alle foto’s wat van lesers ontvang word, word op Republikein se webwerf gepubliseer. Kyk uit vir die Lesers 2010-blokkie in die linkerkantste kolom van die Tuisblad of gaan na die Lesersbydrae-skakel. Daaronder kan daar ook gekyk word na natuurfoto’s, foto’s oor “dinge wat krap” en nuusgebeure.   Lees meer

Natuur
Fotovaria van lesers
© Hennie Viljoen

Alle foto’s wat van lesers ontvang word, word op die webwerf gepubliseer. Stuur jou foto’s na lesers@republikein.com.na en selfoonfoto’s soos die nuus gebeur na 081 128 0489. Heg net ’n kort beskrywing en jou naam aan. Klank- en videogrepe oor enige onderwerp is ook welkom.   Lees meer

Natuur
Heinzi wys sy foto's van oor die land heen
© Heinzi Stiehler

Heinzi Stiehler is een van Republikein se gereelde bydraer van lesersfoto's. En wanneer hy foto's instuur, doen hy dit sommer ordentlik. Reis saam met Heinzi deur die land en beleef dit deur sy kamera.   Lees meer

Lesersbydrae
Reise en leserslense
© Heinzi Stiehler

Alle foto’s wat van lesers ontvang word, word op Republikein se webwerf gepubliseer. Foto's word sorteer onder natuurfoto’s, foto’s oor “dinge wat krap” en nuusgebeure. Selfs foto’s wat die lagspiere prikkel is welkom. Stuur jou foto’s na lesers@republikein.   Lees meer

Lesersbydrae
Lesers laat waai met hulle foto's
© Luandrie Joone

Lesers bly hulle vreugde deel. Republikein ontvang op 'n daaglikse basis foto's van lesers wat Namibië se mooi en uitsonderlike karakter vasvang. Stuur ook jou foto's na lesers@republikein.com.na, klank- en videogrepe na bydrae@gmail.   Lees meer

Natuur
Leser deel haar uitspanfoto's
© Hannelie Rossouw

Hannelie Rossouw het gister laat waai met foto’s van besoeke aan verskillende plekke in die land. Een daarvan was dié een toe hulle by die Namib Desert Lodge van die Gondwana Collection gaan kuier het. Dit is geneem vanaf die versteende duine op pad na die lodge.   Lees meer

Lesersbydrae
Allermooiste beelde uit leserslense
© Gerhard Louw

Het jy al vanjaar jou spesiale foto gedeel? Doen dit nou. Stuur jou foto's van enige onderwerp na lesers@republikein.com.na, klank- en videogrepe na bydrae@gmail.com of foto's direk vanaf jou selfoon na 081 128 0489. Stuur 'n kort beskrywing en jou naam saam.   Lees meer

Lesersbydrae
Kiekies van oral
© Jermanneke Havemann

Stuur ook jou foto's na lesers@republikein.com.na, video- of klankgrepe van enigiets interessant na bydrae@gmail.com en MMS jou foto's na 081 128 0489. Stuur 'n kort beskrywing saam.   Lees meer

Lesersbydrae
Klik, klik, klik gaan die sluiters
© Anita Maier

Hoewel teen 'n stadiger pas, stroom lesersfoto's steeds in. Hierdie is 'n keur van die foto's wat die laaste twee weke ontvang is. Stuur jou foto's na lesers@republikein.com.na, video- of klankgrepe van enigiets interessant na bydrae@gmail.com.na en MMS jou foto's na 081 128 0489.   Lees meer

Lesersbydrae
Wolk en water
© Elise Celotto

Wolke en water lê teenoor mekaar, maar is inderdaad een. Lesers deel hul ervarings.   Lees meer

Lesersbydrae
Fauna en flora

Plante en diere floreer met reënwater. Hier's 'n kykie na Namibië se natuurprag.   Lees meer

Lesersbydrae
Die son trek water
© André Carstens

'n Keur van foto's wat Namibië se asemrowende sonsondergange uitbeeld.   Lees meer

Lesersbydrae
Damme en sluise
© Mannfred Goldbeck

Die Naute-dam is vanjaar die eerste dam wat volgeloop het en gevolglik die eerste dam waaruit water gelaat moes word.   Lees meer

Lesersbydrae
Lekker, lekker vakansie
© Jacques Ludick

Lesers het van heinde en ver hul vakansiefoto's ingestuur.   Lees meer