Vandag se koerant


Agra vier 30 Jaar


Jongste vleispryse


7 September 2010

Kontak Ons

Ons Argiewe

03.09.10

Jaagtog soos op TV eindig in chaos

02.09.10

Sinnelose geweld

30.08.10

Windhoeker se kiekie laat vandale se turf sit

31.08.10

Meer as 60 ongelukke in vyf dae

01.09.10

Moles in München

7.9.2010
Vleispryse op 7 September 2010

  Lees meer

7.9.2010
Beestelers kan genetika kus en keur

DIE Namibia Genetics-veiling wat onlangs in Windhoek gehou is, is onder kommersiële en stoetbeesboere gevestig as ’n veiling waar goeie genetiese materiaal oor ’n spektrum van rasse heen gekry kan word. Die veiling waarvan die omset bykans N$2 miljoen was, word deur mnr.   Lees meer

7.9.2010
Só beoordeel jy ’n bees op die hoef
© Verskaf

KEN jou beeste en weet hoe om die dier in die kraal of die veld te beoordeel voordat jy hulle uitkeer om geslag te word. Dít is die goue reël indien jy wil hê jou diere moet so uitslag dat jy die beste moontlike prys per kilogram in jou sak steek. Mnr.   Lees meer

7.9.2010
Inligtingsessies vir boere

Die Windhoekse Landbouvoorligtingsdienste bied op 9 September vanjaar ‘n inligtingsessie aan oor verbossing met die klem op swarthaakbosse. Die vergadering sal deur mnr. Norbert Neumann aangebied word by die Landbouvoorligtingskantoor op die hoek ...   Lees meer

7.9.2010
Bemarkingskema bo verdenking
© Verskaf

Die Vleisraad van Namibië het onlangs die maatskappy, Afri Compliance, gekontrakteer om die veelbesproke skaapbemarkingskema as ‘n onafhanklike ouditeringsliggaam te sertifiseer ten einde te verseker dat al die nodige kontrolemeganismes ingestel is om die integriteit van die skema te verseker.   Lees meer

7.9.2010
Namibiër betaal rekordprys vir Sussex-bul

Die Namibiese Sussex-boer, mnr. Adri Basson, het onlangs tydens die Nasionale Sussex-veiling in Bloemfontein ‘n nuwe rekordprys van N$135 000 vir ‘n Wes-Kaapse bul van die Platdrif Sussexstoet by Worcester betaal. Die bul, Platdrif Dunlop, is deur mnr.   Lees meer

6.9.2010
Dohmen is Oeskoning
© Annatjie du Plessis

stadsDIE jaarlikse Oesfees, seker die grootste saamtrek van boere en die gemeenskap in die omgewing naas die Grootfontein Landbouskou, het die naweek op Alfredshöhe, die plaas van die Dohmens buite Grootfontein plaasgevind. Mnr. Matthias Dohmen en sy vrou ...   Lees meer

31.8.2010
Doen tydig aansoek vir slagbeurte
© Republikein

OM vir elke beesprodusent in die land gelyke toegang tot slagbeurte te gee, het Meatco ’n spesiale toekenningstelsel vir slagbeurte ingestel. Die stelsel behels dat die produsent met Meatco ’n kontrak sluit om te sê hoeveel beeste hy in die komende jaar ...   Lees meer

31.8.2010
Meatco gee aan boere ‘n stem op radio
© Republikein

‘n TOTAAL van 48 halfuur programme sal oor die volgende 12 maande op die Nasionale Uitsaaikorporasie (NBC) aangebied word met die doel om opvoeding van kommunale boere te bevorder. Die programme is ‘n inisiatief van Meatco. Die program, Farmer’s Voice, ...   Lees meer

31.8.2010
Dohmen is Oeskoning 2010

EERSKOMENDE Saterdag, tydens die jaarlikse Oesfees op Grootfontein, sal mnr. Matthias Dohmen as Oeskoning vir 2010 gekroon word. Mnr. Dohmen se skoonpa, mnr. Hans Bonsels, het in 1984 saam met mnr. Jan Engelbrecht en ander vennote die maatskappy Awabobib Boerdery gestig.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels