24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

4.01.2012

Oorskot by Döbra gevind

© Republikein
DIE reste van ’n uitgebrande liggaam is op 31 Desember deur die polisie noordoos van Döbra gevind. Volgens adjunkkommisaris Sylvanus Ngishindimbwa van die polisie se skakelafdeling is die persoon wat vermoedelik ’n man is, moontlik in 2010 reeds oorlede. “Daar is ’n liggie aan die einde van die tonnel. Ons het dusver skoene in die omgewing gekry wat vir ons ’n leidraad kan gee,” het hy bygevoeg. Ngishindimbwa rig ’n versoek aan die publiek, veral dié wat in die Döbra-omgewing woonagtig is, om met die polisie se lykhuis in verbinding te tree as hulle iemand vermis.