24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

20.08.2010

Groot makietie wanneer Gurirab-egpaar 60ste lewensjaar vier

© Theo Gurirab
Die Gurirab-familie van Windhoek en nabygeleë dorpe kom môre in groot getalle vir die eerste keer in die hoofstad byeen vir die 60ste verjaarsdagvieringe van beide pastoor Gotthard Gurirab en sy eggenote, me. Franziska Guriras. “Ons wil môre die Here se onafgebroke seën deur middel van sy genade vier,” het pastoor Gurirab vertel. Die familie gaan om 16:00 in die Khomasdal gemeenskapsaal bymekaar kom. Die Gurirab-familie is een van die grootste families in die land met hul hoofsetel op Okombahe. Dit is ook die enigste familie wie se nasate almal van Okombahe afkomstig is en wat as die !Oe-#gân (Erongo Damaras) bekendstaan.