24.5.2012
 Argiewe:

DMH competition terms


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

4.03.2010

Waag ’n telling

DIE naweek en dus die vierde ronde van die Super 14 rugbyreeks tussen spanne van Suid-Afrika, Nieu-Seeland en Australië kom nader. En, daar is pryse om te wen vir rugbykenners!

Die wedstryd waarop lesers vandeesweek hul N$3-SMS kan verwed, is die een Saterdag tussen die Cheetahs en die Hurricanes. Die afskoptyd in Bloemfontein is 19:00. As jy dink jy weet wie gaan wen, kan jy die telling na 53500 SMS en dalk ’n pragtige staanlamp ter waarde van N$1 000 by Homeconomix losslaan.

SMS Einstein, ’n spasie, die naam van die wenspan en die telling tussen die Cheetahs en die Hurricanes voor 19:00 Saterdag en hoor aanstaande Dinsdag wie die prys gewen het. Teen net N$3 per SMS kan lesers soveel keer deelneem as wat hulle wil. Die voorwaardes kan op ons webtuiste www.republikein.com.na gevind word.