24.5.2012
 Argiewe:

DMH competition terms


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

25.02.2010

Waag ’n Super 14-raaiskoot

Saterdag draf die Blou Bulle in die derde week van die Super 14-rugbyreeks teen die Waratahs uit. Kan die Bulle hul stormloop na die finale volhou?

As jy dink jy weet die eindtelling in die bielie, SMS jou voorspelling na 53500 SMS en ’n koel N$1 000 kan joune wees. SMS “einstein,” ’n spasie, die naam van die wenspan en die telling voor 19:00 Saterdag en hoor Dinsdag wie die wenner is.

Teen N$3 per SMS kan jy soveel keer deelneem as jy wil. Die reëls is op ons webwerf.