24.5.2012
 Argiewe:

DMH competition terms


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

30.12.2011

Tel jou sopies die Oujaarsnaweek

MET die Nuwejaarsnaweek voor die deur en duisende Namibiërs wat die land se paaie gaan aanpak op pad na of terug van gesellighede, word Namibiërs gemaan om nie onder die invloed van drank te bestuur nie. Alkohol tas die reaksietyd van bestuurders aan en belemmer hul bestuursvaardighede. Jaarliks is alkoholmisbruik een van die grootste bydraende faktore tot ernstige ongelukke. Wat ’n heerlike naweek van ontspanning kon wees, kan dan baie maklik in ’n nagmerrie ontaard. Maak seker jy is gereed en geskik om te bestuur voordat jy die pad na jou bestemming aanpak. Om lesers aan veilige padgebruik te help herinner, sit Outsurance en Republikein hul padveiligheidskompetisie voort. Antwoord ’n maklike vraag en SMS Outsurance gevolg deur die antwoord na 52501. Besonderhede van die kompetisie verskyn op bladsy 3. SMS’e kos N$5.