Die Uitdaging:
Ons soek kort video’s van ’n nuuswaardige gebeurtenis.
Videos moet nie langer as 3 minute wees nie.
Lesers mag meer as 1 video instuur.
Terme en voorwaardes geld (beskikbaar by www.republikein.com.na).
Hoe om deel te neem:
Stuur jou video na: nuusvideo@gmail.com
Die tweede been van die kompetisie sluit op 3 Maart.
Die kompetisie is oop vir almal, uitgesluit werknemers van DMH.
Die wenners sal in Republikein bekend gemaak word.
|