24.5.2012
 Argiewe:

DMH competition terms


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

30.12.2011

Maak só met jou nuusvideo

SAAM met Republikein en Hi-Fi Corporation kan ’n leser wat die volgende maand die beste nuusvideo instuur, ’n splinternuwe videokamera losslaan. Gryp sommer nou jou selfoon en begin laat waai met opnames van enige nuuswaardige gebeurtenis. Video’s moet nie langer as drie minute wees nie. Stuur joune na nuusvideo@gmail.com. Lesers sal op ons webwerf vir hul gunstelinge kan stem voordat ’n nuuspaneel op 20 Januarie 2012 die eerste wenner trek. Daarna begin ’n splinternuwe kompetisie. Meer besonderhede verskyn op bl. 8.