DMH competition terms


Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

31.08.2010

Gondwana is altyd vakansietyd

© Gondwana Collections
’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie.

’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem. Maak seker dat jy die maand wen deur vandag nog te SMS.

Vandeesmaand moet lesers die volgende vraag beantwoord: Wat is die naam van die rushuise teenaan die reuse-granietrotse by Klein-Aus Vista?

SMS Gondwana en die antwoord Eagle’s Nest Chalets na 52501. ’n SMS kos N$5.

Of vertel jou vriende en familie buite Namibië van die kompetisie en moedig hulle aan om saam met jou aanlyn deel te neem.

Gaan na die volgende webwerf: www.republikein.com.na/diens/sites/competitions/. Koop soveel nommers as wat jy wil. Enigiemand kan vanaf enige plek in die wêreld deelneem.

Die volgende wenner word op 31 Augustus aangekondig.