DMH competition terms


Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

29.09.2010

Breek weg met Gondwana

© Gondwana Collections
LUS vir ’n wegbreekkans en dit boonop nog gratis en verniet?

Republikein in samewerking met Gondwana Collectiong gee elke maand ’n vakansie van 12 dae weg vir een gelukkige leser. Met dié prys kan die wenner drie persone saam neem en die 12 nagte, wat nie agtereenvolgend gebruik hoef te word nie, by enige van die Gondwana-oorde land gaan uitspan. Die prys sluit alle etes in.

Maak seker dat jy die maand wen deur vandag nog te SMS.

Vandeesmaand moet lesers die volgende vraag beantwoord: Wat is die naam van die spog Gondwana-kampeerplek naby die Etosha Nasionale Park?

SMS Gondwana en die antwoord Etosha Safari Campsite na 52501. ’n SMS kos N$5.

Of vertel jou vriende en familie buite Namibië van die kompetisie en moedig hulle aan om saam met jou aanlyn deel te neem. Gaan na die volgende webwerf: www.republikein.com.na/diens/sites/competitions/. Koop soveel nommers as wat jy wil. Enigiemand kan vanaf enige plek in die wêreld deelneem.

Die volgende wenner word op 30 September aangekondig.