Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


3 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

2.02.2010

Klein-Aub se groot gat

© Theo Gurirab

Die swaar reën van die afgelope tyd het ’n sinkgat op Klein-Aub veroorsaak.

Die groot gat het inwoners asook die Ministerie van Myne en Energie in rep en roer nadat die bodem op 21 Januarie vanweë swaar reën tot op die dwarstonnels van die ou kopermyn geval het, volgens mnr. Hendrik Draghoender (80).

Hy was vanaf 1964 die eerste voorman van die Klein-Aub kopermyn en het tot die sluiting in 1987 daar gewerk.

Volgens hom hou die gat nie gevaar in vir die dorp nie. Die plek waar die grond ingestort het, was volgens hom voorheen ’n nooduitgang.

Lees môre die interessante verhaal van die dorpie Klein-Aub en die rol van die myn.
© Theo Gurirab