24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

6.10.2009

Kandidatelys van MAG bekend

MONITOR Aksiegroep (MAG) het sy kandidatelys vir die komende verkiesing vir lede van die Nasionale Vergadering bekendgemaak.

“Hoewel dit volgens Wet vereis word dat slegs 25 kandidate aangewys word, het die jaarvergadering van Monitor Aksiegroep op 18 September 2009 besluit om ’n volle 72 kandidate te nomineer.

“Monitor Aksiegroep se klem het nie geval op kandidate wat in staat sou wees om gevolg te gee aan ’n politieke manifes vol beloftes nie, maar eerder ’n politieke beginsel en beleidstuk onder die titel, ‘Verander Namibië se grondwet. Dokter die oorsaak en nie die gevolg nie’,” sê die voorsitter van MAG, mnr. Kosie Pretorius.

Daar is 25 vroulike kandidate in totaal uit die 72 genomineerde kandidate.

Die kandidate is die volgende:

1 Viljoen, J.J.
2 Schaaf, G.W.
3 Cocklin, J
4 Oosthuizen, P.S.
5 Peters, E
6 Engelbrecht, G.P.
7 Pretorius, A.W.J.
8 Van der Berg, J.J.
9 Viljoen, W.L.
10 Engelbrecht, P.J.J.
11 Van Rhyn, Prinsloo
12 Blaauw, H.G.
13 Blaauw, LvS
14 Botha, D.H.
15 Botha, D.J.G.S.
16 Botha, H.D.
17 Brits, A
18 Coetzee, S.F.
19 Crafford, G.J.
20 De Beer, H.P.
21 Du Plessis, A
22 Du Plessis, M.A.
23 Du Plessis, M.E.
24 Duvenhage, C.H.
25 Duvenhage, M.C.
26 Engelbrecht, C.M.
27 Engelbrecht, J.F.
28 Engelbrecht, J.J.
29 Esterhuizen, H.J.
30 Esterhuizen, W.C.
31 Gladis, I.H.
32 Grobbelaar, D.J.
33 Grobbelaar, G.J.E.
34 Grobbelaar, V.
35 Hinterholzer, C.F.
36 Janse van Rensburg, J.
37 Janse van Rensburg, M.V.
38 Jooste, F.J.
39 Jooste, I.E.
40 Kok, C.J.
41 Kok, P van der Smit
42 Kotze, D.J.
43 Kriel, E.M.
44 Liebenberg, P.A.B.J.
45 Linde, J.S.
46 Louw, C.H.
47 Marais, H.A.
48 Meyer, A.J.
49 Meyer, E.T.
50 Mostert, I
51 Mostert, M.H.
52 Oosthuizen, W
53 Praetorius, T
54 Pretorius, S.M.
55 Pretorius, W.S.
56 Prinsloo, G.D.
57 Slabbert, B.J.
58 Slabbert, P.F.
59 Steyn, C.P.
60 Steyn, P.L.
61 Theron, E
62 Van der Merwe, D.
63 Van der Merwe, P.H.
64 Van der Wath, A
65 Van der Wath, C.J.S.
66 Van Rhyn, C.M.
67 Vermaak, H.J.W.
68 Vermaak, J.H.G.
69 Vermeulen, O.C.
70 Viljoen, E.M.
71 Weimann, L
72 Weimann, U.A.