24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

21.03.2010

Kabinet lyk só

© Floris van Schouwenburg
Pres. Hifikepunye Pohamba vanoggend by die onafhanklikheidsvieringe. Links van hom staan oudpres. Sam Nujoma en die president van Zimbabwe, mnr. Robert Mugabe.

President Pohamba se nuwe Kabinet is soos volg:

Minister van Handel en Nywerheid: Dr. Hage Geingob
Adjunk: Mnr. Tjikero Tweya

Minister van Justisie: Me. Pendukeni Iivula-Ithana
Adjunk: Mnr. Tommy Nambahu

Minister van Veiligheid en Sekuriteit: Mnr. Nangolo Mbumba
Adjunk: Mnr. Erastus Utoni

Minister van Presidensiële Aangeleenthede en Prokureur-Generaal: Dr. Albert Kawana

Minister van Verdediging: Genl. (afgetree) Charles Namoloh
Adjunk: Me. Lempy Lucas

Minister van Binnelandse Sake: Me. Rosalia Nghindinwa
Adjunk: Mnr. Elia Kayamu

Minister van Finansies: Me. Saara Kuugongelwa-Amadhila
Adjunk: Mnr. Calle Schletwein

Minister van Streek en Plaaslike Regering, Behuising en Landelike Ontwikkeling: Mnr. Jerry Ekandjo
Adjunk: Me. Pricilla Beukes

Minister van Buitelandse Sake: Mnr. Utoni Nujoma
Adjunk: Mnr. Peter Mushilenga

Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste: Dr. Richard Kamwi
Adjunk: Me. Petrina Haingura

Minister van Onderwys: Dr. Abraham Iyambo
Adjunk: Dr. David Namwandi

Minister van Grond en Hervestiging: Mnr. Alpheus !Naruseb
Adjunk: Mnr. Stefanus Mogotsi

Minister van Werke en Vervoer: Mnr. Erkki Nghimtina
Adjunk: Chief Samuel Ankama

Minister van die Omgewing en Toerisme: Me. Netumbo Nandi_Ndaitwah
Adjunk: Mnr. Uahenkua Herunga

Minister van Arbeid en Maatskaplike Welsyn: Mnr. Immanuel Ngatijizeko
Adjunk: mnr. Alpheus Muheua

Minister van Landbou, Water en Bosbou: Mnr. John Mutorwa
Adjunk: Mnr. Peter Iilonga

Minister van Veterane Sake: Dr. Nickey Iyambo

Minister van Geslaggelykheid en Kinderwelsyn: Me. Doreen Sioka
Adjunk: Me. Angelika Muharukua

Minister van Inligting en Uitsaaiwese: Mnr. Joel Kaapanda
Adjunk: Mnr. Stanley Simaata

Minister van Visserye: Mnr. Bernard Esau
Adjunk: Mnr. Kilus Nguvauva

Minister van Myne en Energie: Mnr. Izak Katali
Adjunk: Mnr. Willem Isaaks

Minister van Nasionale Diens, Jeug, Sport en Kultuur: Mnr. Kazenambo Kazenambo
Adjunk: Mnr. Pohamba Shifeta