SCORE CARD:


20 YEARS OF INDEPENDENCE

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Okahandja stem


Lesers 2010


Fotobeelde

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

12.3.2010
Warm olifantdebat wag in Doha
© Republikein

’n TEGNIESE punt en ’n onduidelike beskrywing van sewe Afrika-lande oor die rede waarom hulle wil hê onder meer Namibië moet vir twintig jaar nie in staat wees om in ivoor- en ivoorprodukte handel te dryf nie, kan daartoe lei dat dié voorlegging ...   Lees meer

12.3.2010
Klimaat: land soek sy eie navorsing
© Republikein

NAMIBIË moet dringend ’n voorraadopname oor alle navorsing wat reeds oor klimaatverandering in die land onderneem is, doen om te verhoed dat die ondertekening van die Kopenhagen-ooreenkoms negatiewe gevolge vir die land sal inhou. In die verband is ...   Lees meer

12.3.2010
‘Verkiesingswet moet hersien word’
© Republikein

DIE noodsaaklikheid bestaan vir die hersiening van die verkiesingswet waar aandag ook geskenk word aan die aantal dae waarop gestem word. Die behoefte aan die verstewiging van sekere skroewe in die wet is nodig om onduidelikhede en weersprekende vertolkings uit die weg te ruim, ...   Lees meer

12.3.2010
Namibië vier 20 jaar

  Lees meer

12.3.2010
Rukoro gryp NV-lede
© Republikein

DIE ongrondwetlike toekenning van sekere beheermagte aan die President van die Bank of Namibia (BoN) was gister een van die teregwysings aan wetgewers deur ie hoof uitvoerende beampte van die FNB-groep, adv. Vekuii Rukoro. Wetsontwerpe ten opsigte van ...   Lees meer

12.3.2010
Kapofi hoop vir groter skare
© Republikein

ONAFHANKLIKHEIDSVIERINGE is bedoel vir alle Namibiërs wat, vanuit ’n verlede van konflik en gewapende stryd, vandag verenig is in ’n nasie wat reeds vir 20 jaar in vrede en politieke stabiliteit saamleef. Dit is die boodskap van die sekretaris tot die Kabinet, mnr.   Lees meer

12.3.2010
Nuus van 12 tot 18 Maart 1991

• Die eerste verslae van plofstofdeskundiges is gisteraand steeds deur die polisie in Windhoek ingewag nadat twee beweerde Russiese MiG-stralers oor die noordgrens afgedwaal en fosforbomme in Caprivi op Namibiese grondgebied gegooi het. • Altesame ...   Lees meer

11.3.2010
Wêreldklas forensiese laboratorium in wording

WETENSKAP is die sleutel waarmee die mees ingewikkelde misdade opgelos sal word en in die opsig gaan die Regering miljoene dollar in ’n hipermoderne forensiese laboratoriumkompleks in Windhoek belê. Die Minister van Veiligheid en Sekuriteit, dr. Nickey Iyambo, ...   Lees meer

11.3.2010
Premier vra vrede
© Republikein

DIE Eerste Minister, mnr. Nahas Angula, het gister in die Nasionale Vergadering (NV) toegetree tot die verkiesingsdebat en ’n beroep op opposisiepartye gedoen om hul hofgeding in die Hooggeregshof te laat vaar. In ’n buitengewone toespraak ...   Lees meer

10.3.2010
‘Julle verteenwoordig almal’
© Hifikepunye-Pohamba

PRES. Hifikepunye Pohamba het enige iemand wat ’n verkiesing ongeldig wil laat verklaar, bevraagteken. “Kan u u voorstel dat iemand wat weet dat die verkiesings goed afgeloop het, vra dat dit ongeldig verklaar word? Kan so iets gesê word deur ’n patriot?   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels