Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

3.9.2010
Arbeidskongres open op ’n ontstuimige noot
© Republikein

Nuusbreker

ALLE pogings om georganiseerde arbeid se aandrang op optrede teen ’n massiewe beleggingskandaal by die Pensioenfonds vir Staatsinstellings (GIPF) van die kongresagenda van Swapo se vakbondfederasie te stoot, het misluk. Kyk ook na 'n video van die openingsredes.   Lees meer

3.9.2010
GIPF maak N$144.5 miljoen wins
© Republikein

IN een van die merkwaardigste ommekere van omstandighede, het die Pensioenfonds vir Staatsinstellings (GIPF) se beleggings in sy ontwikkelingskapitaal portefeulje ‘n wins van meer as N$144,5 miljoen gemaak. Die GIPF was die afgelope maande in die spervuur ...   Lees meer

3.9.2010
NUNW kasty Regering
© Republikein

’n VERSLAG wat later vandag voor ’n moontlike waterskeidingskongres van Swapo se vakbondbeweging sal dien, beskuldig die Regering blatant daarvan dat hy Namibiërs op etlike fronte klaaglik in die steek gelaat het. Behalwe dat die verslag, die pennevrug ...   Lees meer

3.9.2010
Petrolkrisis in Noorde verby
© Republikein

DIE brandstofsituasie in Namibië sou gister na normaal teruggekeer het. Die goeie nuus kom van die besturende direkteur van Engen Namibia, mnr. Anthony Chiappini, nadat die Verre Noorde die afgelope week ’n nypende petroltekort in ’n kritieke tydperk ...   Lees meer

3.9.2010
Nuus van 3 tot 9 September 1990

Maandag 3 September • Vyf vermiste fosforgranate uit ’n Windhoekse wapennes kan moontlik lig werp op die onlangse nagtelike aanslag op die redaksiesaal van die Namibian. ’n Skietery Donderdagnag in Windhoek-Wes het gelei tot die inhegtenisneming van ses blanke mans.   Lees meer

2.9.2010
Geldtwis kan weer arbeidskongres ontsier

DIE stand van Swapo-vakbonde met agterstallige finansiële verpligtinge teenoor die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) en hul deelname aan die komende naweek se kongres en leierskapsverkiesing van die federasie kan dalk weer ’n warm twisappel word.   Lees meer

1.9.2010
Minister nie bewus van boetes
© Republikein

DRAKONIESE boetes wat deur Agri Inspec en die Namibiese Akkerbouraad op die land se suiden noordgrense gehef word vir permit- en ander oortredings word sonder die toestemming van die Namibiese regering gedoen. Bevestiging hiervan is gister deur die adjunkdirekteur ...   Lees meer

1.9.2010
Petrol droog op in Noorde
© Republikein

DIE petroltekort in die verre noorde van land het in ‘n volskaalse krisis ontaard met sommige vulstasies wat in die kritieke tydperk tydens die Ongwediva Handelskou sonder petrolvoorraad is. Verskeie groot vulstasies het bevestig dat hulle sedert verlede Saterdag, ...   Lees meer

31.8.2010
NUNW in loopgraaf

GEMOEDERE in Swapo se vakbondfederasie en die regerende party is op ’n mespunt oor watter aardbewings die komende naweek se kongres en leierskapsverkiesing van die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) in Windhoek dalk kan oplewer. Vier jaar gelede ...   Lees meer

30.8.2010
President vereer helde
© Tammy Kleinhans

Tydens die Heldedag-viering op Lüderitz het President Hifikepunye Pohamba erkenning gegee aan verskeie individue wat ‘n bydrae gelewer het tot die stryd vir nasionale bevryding en die ontwikkeling van die land. Die medaljes is aan 69 helde oorhandig wat ‘ ...   Lees meer

30.8.2010
Meisie se dood ’n wekroep vir land
© Niël Terblancé

DIE dood van die sesjarige Ndapewa Nashuutu is nog ’n wekroep wat die aandag van Namibiërs op alle vorme van geweld moet vestig. Die ondervoorsitter van die Nasionale Raad en raadslid van die Khomasdal-Noord kiesafdeling, me. Margareth Mensah-Williams het die mening gelug toe sy saam met mnr.   Lees meer

30.8.2010
Walters looi Ministeries
© Republikein

BUROKRATIESE rompslomp en ‘n voeteslepery by die Ministerie van Binnelandse Sake, het daartoe gelei dat ‘n Namibiese student in Duitsland nou vrees dat sy uit die land geskop kan word. Die aansoek vir die vernuwing van haar paspoort het liederlik skeefgeloop.   Lees meer

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend