|
|
25.7.2008 Toegang vir elke Namibiër gevra |  “DIE konsep-kommunikasiewet doen in beginsel alles wat nodig is om operateurs regverdig te laat meeding. In sommige aspekte doen dit egter te veel omdat Namibië ’n klein mark is. Inderwaarheid is daar nog taamlik skuurwerk oor voordat die wet werkbaar toegepas sal kan word. Lees meer |
|
25.7.2008 Die bestuurder en passasier |  Die bestuurder en passasier van dié ligte vragmotor is lig beseer tydens die ongeluk wat net suid van Windhoek plaasgevind het. Ooggetuies het gesien hoe die trokkie buite beheer raak, op sy sy beland en toe teen ’n uitgrawing langs die pad tot stilstand kom. Lees meer |
|
25.7.2008 Eienaar ly skade | DIE eienaar van Siyandi Trading cc in Khomasdal waar diewe verlede Donderdagaand ingebreek het, sê hy het ’n verlies van meer as N$200 000 gely. Mnr. Jeremia Kaingob sê die inbrekers het verkas met N$120 000 wat in die kluis was. Diewe het volgens hom die kluis met ’n blaasvlam oopgesny. Lees meer |
|
25.7.2008 Huise aan San-mense oorhandig; jong Amerikaners op besoek |  TWINTIG huise in die Ohangwena- streek is onlangs amptelik deur die Adjunkpremier, dr. Libertine Amathila, aan lede van die San-gemeenskap oorhandig. San- en ander gemeenskappe in die Ohangwena-streek het by die Laerskool Ouholamo in Eenhana vir die oorhandiging bymekaar gekom. Lees meer |
|
25.7.2008 Bedrieër weer in hof | DIE klagtedossier van ’n geslepe bedrieër wat, ondanks die feit dat hy agter slot en grendel sit, met die hulp van ’n selfoon in staat was om mense van hul geld te besteel, is besig om al dikker te raak namate meer slagoffers van Pieter Eiseb na vore tree. Lees meer |
|
25.7.2008 Outjo-moordverdagtes in Hoërhof | SES mans wat aangekla word van die moord op ’n jong boer van Outjo, mnr. Daantjie van Vuuren (30), in Desember 2006, het gister tot die verbasing van hul nuutaangestelde regsverteenwoordiger hul eerste verskyning in die Hoërhof in Windhoek gemaak.
Mnr. Lees meer |
|
25.7.2008 Onderrighulpmiddels ter waarde van N$58 000 |  Onderrighulpmiddels ter waarde van N$58 000 is deur die Rotariërklub in Windhoek aan die Laerskool Martti Ahtisaari in Katatura oorhandig. Die skenking is deur die Rotariërklub Pasila in Frederiksberg in Finland, die Rotariërstigting en die plaaslike Rotariërklub in Windhoek moontlik gemaak. Lees meer |
|
25.7.2008 Só sien Ulenga-groep hofuitspraak | DIE Ulenga- en Schimming- Chase-faksies van die Congress of Democrats (CoD) se verskillende intepretasies van die hofbeslissing wat die geskil tussen hulle moet bylê, is die grootste struikelblok in die weg van versoening tussen die twee groepe. Die Ulenga- ... Lees meer |
|
25.7.2008 Uitstapfaksie reik CoD voorwaardelik die hand | DIE visepresident van die Congress of Democrats (CoD), me. Nora Schimming-Chase, sê sy en haar groep wil met die president van die party, mnr. Ben Ulenga, en sy faksie versoen, maar kan in dié proses nie die beslissing van die Hoërhof minag nie.
Die hof het vroeër vandeesmaand beslis dat mee. Lees meer |
|
25.7.2008 Oorskotte dalk gou uit Duitsland gerepatrieer | DIE skedels en gebeentes van Herero slagoffers van die koloniale menseslagting van 1904 tot 1907 kan moontlik eersdaags na Namibië gerepatrieer word indien sensitiewe diplomatieke onderhandelinge in dié verband slaag. ‘n Openbare uitsaaier in Duitsland ... Lees meer |
|
25.7.2008 Werkgewers skuld SSC miljoene | DIE skuldlas van die Maatskaplike Voorsorgkommissie (SSC) groei weens werkgewers se versuim om hul maandelikse bydraes oor te betaal, jaar ná jaar en staan nou reeds op N$51 miljoen. Dié geld word egter maandeliks deur meer as 33 000 geregistreerde werkgewers ... Lees meer |
|
25.7.2008 Avid-verhoor weer uitgestel |  DIE blootlegging van besonderhede van die klagte teen mnr. Paulus Kapia en ses ander beskuldigdes in die Avid-beleggingskandaal het opnuut die vasstel van ’n verhoordatum in die Hoërhof gekortwiek. Mnr. Sisa Namandje het, soos met die vorige voorverhoorverrigtinge, ... Lees meer |
|
25.7.2008 Namibië se voorste redenaar |  Namibië se voorste redenaar in Afrikaans, Josy Nghipandua, vlieg vandag danksy ’n vliegkaartjie wat Republikein vir haar borg, Suid-Afrika toe waar sy môre in Hartenbos aan die finale van die ATKV-redenaarskompetisie gaan deelneem. Josy, ’n graad 12 leerling aan die Hoërskool Jan Möhr, ... Lees meer |
|
25.7.2008 Rehoboth keelvol | ONTEVREDENHEID onder Rehoboth- inwoners oor die werksaamhede van die dorpsraad is besig om ’n kritieke stadium te bereik met ’n vreedsame betoging teen die raadslede wat Maandagoggend met die oorhandiging van ’n petisie by die raadskantore sal eindig. Lees meer |
|
25.7.2008 Katima maak skande by Staatshuis | PRES. Hifikepunye Pohamba het gistermiddag tevergeefs gewag vir die hoof uitvoerende beampte van die Katima Mulilo dorpsraad wat ’n afspraak met die President gehad het. Dr. Vincent Sazita moes die President on 15:00 gespreek het, maar teen 15:20 was daar nog geen taal of tyding van hom nie. Lees meer |
|
25.7.2008 Kosplan kry lyf | ‘n OMVATTENDE noodvoedselprogram om die armste van die armes te help, is gister deur die Eerste Minister, mnr. Nahas Angula, aangekondig. Binne die volgende twee weke sal begin word met ‘n tussentydse voedselondersteuningsprogram wat streke sal ... Lees meer |
|
25.7.2008 Kragnood lê op loer | KRAGONDERBREKINGS en beurtkrag is onverwags weens ’n tegniese probleem by die Koebergkernkragsentrale in Suid-Afrika ’n donker wolk bo die koppe van Namibiërs. Die nasionale elektrisiteitsvoorsiener het gister gewaarsku dat die kragkrisis in Suider- ... Lees meer |
|
25.7.2008 Nuwe kinkel in geweldsherrie |  EEN van die drie mans wat daarvan aangekla word dat hulle dr. Danie Jordaan van Windhoek buite die dansplek Kiepies wou vermoor, het na bewering enkele ure later wéér sy vuiste rondgeswaai – dié keer om sy vriendin en die ma van sy kind aan te rand. ... Lees meer |
|
25.7.2008 ‘Sit Shaduka,’ eis betogers |  FAMILIE en vriende van die vermoorde me. Selma Shaimemanya asook lede van ’n menseregtegroep het gister voor die landdroshof in Windhoek teen moontlike borg vir mnr. Lazarus Shaduka betoog. Mnr. Shaduka, ’n voormalige vakbondleier en senior munisipale beampte, ... Lees meer |
|
25.7.2008 !Ganeb se patent ’n deurbraak in verkeer |  ONTYDIGE kragonderbrekings, ongelukke en die gepaardgaande probleme by verkeersligte in die ewig groeiende Windhoek met sy duisende voertuie – en die waardevolle tyd wat hierdeur verlore gaan – het nie ongesiens gebly nie. Daarom, met sy jongste uitvindsel van ’ ... Lees meer |
|
24.7.2008 Oorgrensparke aan beleggers voorgelê |  TOERISME-ontwikkeling in die verre Suide en verre noordooste van die land sal in Oktober onder die soeklig geplaas word wanneer minstens vier potensiële projekte in twee oorgrensbewaringsgebiede aan beleggers bekend gestel sal word.
’n Toerisme, Gasvryheid en Ontspannings- ... Lees meer |
|
24.7.2008 Hongare betaal vir Namibiese avontuur | ’n PEPERDUUR skattejag en uitda- gingavontuur word in November in Namibië beplan wanneer sowat 80 Hongaarse avontuurlustiges altesame 2 500 km in die noorde van die land sal aflê met een doel voor oë – om ’n prys van vier uniek geslypte diamante los te slaan. Lees meer |
|
24.7.2008 Toerisme sonder grense bemark |  “VERLIEF op een oorgrensbewaringsgebied? Word verlief op almal!” Dít is die ambisie van ’n nuwe sambreelhandelsmerk vir toerisme in Suider-Afrika, Boundless Southern Africa. “Ons wil ver bruikers se begrip versterk van hoe toerisme in oorgrensbewaringsgebiede (TFCA’ ... Lees meer |
|
24.7.2008 Finland gee euro vir projekte | DIE Finse ambassade het Dinsdag skenkings van meer as N$3,4 miljoen aan verskeie Namibiese instansies toegeken vir projekte wat wissel van toerisme tot landbou en ook tersiêre onderwys. ‘n Bedrag van €40 000 (N$478 418) is aan die Namibiese Toerismeraad ... Lees meer |
|
24.7.2008 DStv open hul wêreld | Die onderwyskanale van DStv raak al meer gewild onder onderwysers en leerlinge. Een skool wat veral daarby baat, is die Junior Sekondêre Skool Okatope wat onlangs ’n prestasie-sertifikaat van MultiChoice Namibië ontvang het. In ’n brief wat die skool aan MultiChoice gerig het, ... Lees meer |
|
24.7.2008 DStv onderwyspakket |  Leerlinge van die Hoërskool Wennie du Plessis in hul hulpbronnesentrum wat toegerus is met die DStv onderwyspakket. Lees meer |
|
24.7.2008 Die St. Benedict Gasvryheidskool |  Die St. Benedict Gasvryheidskool op Oshikuku in die Omusati-streek het onlangs sy eerste diplomaplegtigheid gehou waartydens 21 studente na twintig maande se opleiding diplomas ontvang het. Nog 31 studente het na twaalf maande se studies in ’n verskeidenheid vakke sertifikate ontvang. Lees meer |
|
24.7.2008 NQA werk saam met Botswana | DIE versekering van opleidingstandaard en die erkenning van kwalifikasies is een van die basiese gebiede vir die ontwikkeling van geharmoniseerde stelsels. Om hierdie rede is die SAOG ‘n voorstander vir die vestiging van nasionale kwalifikasieraamwerke in elk van die lidstate en ‘ ... Lees meer |
|
24.7.2008 Versoening wink by LLD |  ’n EINDE is waarskynlik in sig vir die voortslepende onwettige staking van sowat 230 werkers van Lev Leviev Diamond and Polishing Company (LLD) met die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) wat nou ingegryp en ’n hand van versoening uitgereik het. Lees meer |
|
24.7.2008 Padwerke by Okahandja | PADGEBRUIKERS wat gebruik maak van die hoofpad vanaf Okahandja na Karibib moet kennis neem dat hulle alternatiewe roetes sal moet volg om na Karibib en die Noorde te reis. Volgens ‘n verklaring van die Padowerheid moet motoriste kennis neem dat alle ... Lees meer |
|
24.7.2008 Viswaarnemers in opstand | WAARNEMERS van die Visserye se Waarnemingsagentskap is op die oorlogspad. ’n Halfdosyn en meer amptenare van die agentskap word geteiken in ’n petisie wat dié week op Walvisbaai namens die waarnemers aan die bestuur oorhandig is ná ’n vreedsame betoging van sowat 60 waarnemers. Lees meer |
|
24.7.2008 Telecom maan kopers van koper |  DIEFSTAL van koperdraad grens aan ekonomiese sabotasie en benadeel nie net Telecom nie, maar ook ander besighede en elke man op straat, het Telecom Namibia by monde van sy senior bestuurder van korporatiewe kommunikasie, mnr. Oiva Angula, gesê. Telecom het ... Lees meer |
|
24.7.2008 Sakevertroue op laagste vlak vanjaar | SWAKKER metaalpryse, duur olie en hoë inflasie, asook gedempte kredietgroei en motorverkope het plaaslike sakevertroue tot sy laagste vlak nóg vanjaar laat daal. Die jongste IJG-sakeklimaatmonitor toon dat die privaatsektor se vertroue in Mei tot 116,4 punte getuimel het – ... Lees meer |
|
24.7.2008 Hof ondersoek staatstender aan Chinese | DIE regspan vir ’n Chinese boukontrakteursfirma aan wie ’n regeringstender vir etlike miljoene Namibiese dollar toegeken is wat tans die spil vir ’n hofaansoek vorm, het ‘n aansoek vir die hersiening van die tender as ’n smeerveldtog ... Lees meer |
|
24.7.2008 Namas by Pohamba oor ekonomiese isolasie | PRES. Hifikepunye Pohamba sê die wyse waarop Namasprekendes in die Suide uitgesluit word by die hoofstroom van ekonomiese aktiwiteite is onwettig en ongrondwetlik. Hy het dié stelling gister gemaak toe ‘n afvaardiging van die Nama tradisionele owerhede ... Lees meer |
|
24.7.2008 Teek terug na die beskuldigdebank | OP dieselfde dag wat die voormalige regter-president van die Hoërhof, mnr. Pio Teek, in ‘n toespraak by die inhuldiging van ‘n nuwe hof vir weerlose getuies by die Hoërhof vir sy aanvoorwerk in daardie verband bedank is, het hy gehoor dat hy weer sal moet antwoord op agt klagte teen hom. Lees meer |
|
24.7.2008 Fone af oor misbruik van die satellietstelsel | MISBRUIK van die nasionale telekommunikasievoorsiener se satelliettelefoonstelsel op die platteland het veroorsaak dat kliënte reeds drie weke met gebrekkige skakeling na die buitewêreld moet klaarkom. Die senior bestuurder van Telecom Namibia se korporatiewe kommunikasie en openbare skakelafdeling, ... Lees meer |
|
24.7.2008 Keiser eis van kerk | DIE knellende ekonomiese toestande in die land is besig om sy tol te eis en nou het die balju toegeslaan op een van die grootste kerke weens aansienlike agterstallige skuld. Die Evangeliese Lutherse kerk in Namibië, ELCRN, het pas ’n finale aanmaning ... Lees meer |
|
24.7.2008 Man se vinnige vingers laat nog geld verdwyn |  KARIBIB was die volgende dorp waarop ‘n besoeker op sy blitsige hande gereken het om vir ‘n toer van drie mense deur Namibië te betaal. Dié keer het die gewilde OK Minimark op Karibib deurgeloop. Weer was dit die man met die blou hemp en kakiebroek ... Lees meer |
|
24.7.2008 Shivolo-skorsing ‘stamverwant’ |  STAMGEBONDE diskriminasie omdat hy ’n Kwambi is, asook professionele jaloesie en nepotisme, kan dalk die oorsake vir die skorsing van die hoof uitvoerende beampte van Helao Nafidi, mnr. Christiaan Shivolo wees. In ’n telefoniese onderhoud met Republikein het mnr. Lees meer |
|
24.7.2008 Gru-dood by suikeraanleg |  ‘n GESIN van Windhoek is met die grudood van hul vader tydens ‘n nywerheidsongeluk by ‘n suikerfabriek in Windhoek uitmekaar geskeur. Die verminkte lyk van mnr. Paulus Kalondingo in ’n suikerverpakkingsaanleg in die Lafrenz- nywerheidsgebied ... Lees meer |
|
23.7.2008 Goedkoop energie behoort tot verlede | REDES wat deur mnr. Klaus Schade van die Namibiese Ekonomiese Beleid- en Navorsingseenheid (Nepru) aangevoer is vir die stygende elektrisiteitsprys in Namibië, sluit onder meer onvoldoende belegging in bykomende opwekkingskapasiteit in die verlede in.
Mnr. Lees meer |
|
23.7.2008 Surpluskrag vanuit buurland verdwyn |  SUID-AFRIKA is tans verantwoordelik vir meer as 80 persent van die elektrisiteitsvoorsiening in die SAOG-streek. Weens die feit dat die surpluskapasiteit waaroor Eskom beskik het nie meer beskikbaar is nie, sal elektrisiteitvoorsiening aan Namibië ten minste tot aan die einde van 2009 ’ ... Lees meer |
|
23.7.2008 Meatco se media-braaidag 'n groot sukses |  DIE tweede rondte van Meatco se Mediasjefs van die Jaarkompetisie het Vrydag in Windhoek opnuut aan die verwagtinge van groot pret en plesier voldoen. Die 14 deelnemers was spanne wat die onderskeie media- instellings in die land verteenwoordig het.
Elke ... Lees meer |
|
23.7.2008 Uitsonderlike sakeman, geliefde mens |  DIE naam “Pupkewitz” is so deel van Namibië soos die sandduine van die Namib. Dié wat in die eerste helfte van die vorige eeu in Windhoek geleef het, sal Pupkewitz General Dealer in die ou Kaiserstraat onthou. Vir ’n later generasie is M. Lees meer |
|
23.7.2008 Thabita word bederf |  Just SMS 511 het as deel van hul sosiale verantwoordelikheidsprogram, ’n volledige ete vir die personeel en 25 inwoners van Thabita Ouetehuis in Windhoek geskenk wat deur die Welwitschia Tafelronde voorberei is. Die bemarkingshoof van Just SMS 511, Charlene ... Lees meer |
|
23.7.2008 Afstigter sterf in ballingskap |  ’n PROMINENTE lid van die destydse afstigtingsbeweging in die Caprivi, mnr. John Mabuku, is na ’n lang siekbed op 13 Julie in Botswana oorlede. Mnr. Mabuku was ’n voormalige goewerneur van die Caprivi, wie se naam reeds dikwels opgeduik het ... Lees meer |
|
23.7.2008 Kraker-saak mik vir die pylvak | BYNA drie jaar nadat TransNamib ‘n werknemer summier afgedank het vir die beweerde uitlek van inligting oor verskeie sensasionele geraamtes in die nasionale karweier se bestuurskas, sal die distrikarbeidshof op Keetmanshoop uiteindelik volgende week finale argumente in hierdie saak aanhoor. Lees meer |
|
23.7.2008 Bank se leningskema ‘onwettig’ | DIE regstellende aksie leningskema (AALS) van Namibië se AgriBank, is nie alleen onwettig nie, maar ook ongrondwetlik. Dít is volgens ’n onafhanklike regsmening waarin ook bevind is dat wit vroue ook kwalifiseer vir kwytskelding van grondbelasting op kommersiële plaasgrond. Lees meer |
|
23.7.2008 Snowball rol voort |  Operation Snowball van die McLean Kindertrust (MMCT) het nog 390 komberse van Quality Freight Services gekry wat meestal onder behoeftiges in die Windhoek-gebied versprei sal word. Mnr. Fritz Zender (links), projekbestuurder van Michelle McLean Kindertrust, ontvang die komberse van me. Lees meer |
|
23.7.2008 Motorfietsklub skenk vir kinders | DIE Live to Ride-motorfietsklub het hul ondersteuning aan die Hoërskool Jan Möhr se jaarlikse Toktokkie-veldtog ten bate van kinders met kanker bewys deur N$3 000 in te samel. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat die motorfietsklub die Toktokkies ondersteun. Lees meer |
|
23.7.2008 Vriend van natuur sterf | VOËLS van die Walvisbaaise strandmeer en die sentrale kusgebied is sedert die naweek ouerloos. Terselfdertyd is ‘n demper geplaas op die gereelde wintertelling van voëls op die vleilande en die opvoedkundige werk wat daarmee saamval. Die rede was die ... Lees meer |
|
23.7.2008 Kennis ’n wapen teen geweld teen vroue | DIE bevindings en voorstelle van ’n navorsingsverslag oor die kernoorsake van geweld teen vroue en meisies in die Namibiese gemeenskap is onlangs bekend gestel. Die navorsingverslag, Understanding the Violent Crimes against Women and Girls in Namibia; ... Lees meer |
|
23.7.2008 Avontuurpark beplan by die Oranje-rivier |  TOERISME langs die Oranje-rivier kan teen 2010 blom indien ’n geskikte belegger gevind word om ’n reeks avontuur-en safarikampe langs die rivier in die Ai-Ais/ Richtersveldoorgrenspark (ARTP) op te rig. ’n Avontuursentrum in die Gamkab-riviervallei, ... Lees meer |
|
23.7.2008 Roofboot lisensie kwyt | DIE twee Namibies geregistreerde vissersbote wat ‘n internasionale storm ontketen het vir hul onwettige, ongereguleerde en ongerapporteerde (IUU) visvangbedrywighede by Nieu- Seeland en Mosambiek, is ‘n verleentheid vir Namibië en bring sy goeie naam in die gedrang. Lees meer |
|
23.7.2008 Stoney en Shorty nie kwytgeskeld nie | DIE aansoek van Justus ‘Shorty’ Erasmus en Stoney Neidel om uit die Kareeboomvloer massamoordverhoor ontslaan te word, het nie geslaag nie. Regter-president Petrus Damaseb het bevind dat skuld by die massamoord nie die enigste gevolgtrekking is ... Lees meer |
|
23.7.2008 Uurglas loop uit | SAMESPREKINGE tussen pres. Robert Mugabe se Zanu-PF en mnr. Morgan Tsvangirai se Be- weging vir Demokratiese Verandering (MDC) om ‘n blywende oplossing vir die knellende ekonomiese en politieke pro- bleme in Zimbabwe te vind en om ‘n raamwerk vir ‘ ... Lees meer |
|
23.7.2008 Mugabe onder druk | DIE streek se heel hoogste geregtelike gesag het in ’n geskiedkundige uitspraak gelas dat pres. Robert Mugabe se eweknieë hom tot orde sal moet roep oor die oogluikende onwilligheid en onvermoë van die Zimbabwiese regering om opdragte van die Suider- ... Lees meer |
|
23.7.2008 Opleiding begin vir 2009-verkiesings |  DIE Verkiesingskommissie (ECN) het dié week die eerste stap gedoen om behoorlik voor te berei om kiesers in te lig oor aanstaande jaar se verkiesing van lede van die Nasionale Vergadering asook die presidensiële verkiesing. ‘n Slypskool waar beamptes ... Lees meer |
|
23.7.2008 Skip steeds omgedop in hawe |  ’n ONGELUK in die Walvisbaaise hawe waar ’n diepsee vistreiler van 802 ton “omgeslaan” het, is in geheimsinnigheid toegevou wat nou wyd uiteenlopende bespiegeling tot gevolg het. Die MFV Holmatindur, ’n treiler van die staatsmaatskappy, ... Lees meer |
|
23.7.2008 Desperate ouma sal vir kleinkind betaal |  DIE spoorlose verdwyning van ’n vierjarige dogtertjie van Abraham Mashegostraat word gekoppel aan ’n moontlike ontvoeringsdrama om die afgetrede ouma te dwing om haar karige pensioengeldjies bymekaar te skraap as losprys. Dit is reeds bykans ’ ... Lees meer |
|
22.7.2008 Pepfar-geld vir projekte teen MIV | DIE kantoor vir openbare sake van die Amerikaanse ambassade het onlangs N$1,5 miljoen toegeken aan Namibiese organisasies en individuel wat werk om deur innoverende en kreatiewe projekte die verspreiding van MIV-en vigs te bekamp.
Die ontvangers van toelae ... Lees meer |
|
22.7.2008 Stryd teen vigs: aspekte kort aandag |  BELANGRIKE feite oor MIV en vigs in Namibië is tydens die bekendstelling van die nuwe verteenwoordiger in Namibië van die Verenigde Nasies se Kinderfonds (Unicef), mnr. Ian Macleod, bespreek. Dit sluit in die vordering wat die afgelope jare teen die siekte ... Lees meer |
|
22.7.2008 Neidel, Shorty hoor vandag | DIE regsverteenwoordigers van Stony Neidel en Justus ‘Shorty’ Erasmus het Vrydag in die hof hul betoog om die ontslag van hul kliënte uit die Kareeboomvloer massamoord-verhoor voor die Regterpresident van Namibië gevoer. Na betoogvoering het Regter- ... Lees meer |
|
22.7.2008 Massiewe beleggings in NWR-oorde |  DIE private sektor het verlede week met ’n potensiële belegging van N$558,6 miljoen ingegryp om Namibië se toerismesektor verder te laat blom deur Namibia Wildlife Resorts by te staan om sukkelende oorde op ’n gesonde voet te plaas. Ooreenkomste ... Lees meer |
|
22.7.2008 Swart naweek in Windhoek | MOORD en verkragting het die afgelope naweek die polisie in Windhoek besig gehou, terwyl die plakkerskamp Babilon sedert Vrydagaand gons oor ’n beweerde verkragting op ’n kind van 12 jaar. Op Saterdag alleen is minstens twee moorde gepleeg, terwyl ... Lees meer |
|
22.7.2008 Swakop-ikoon sterf |  ’n BRILJANTE Swakopmunder, prof. Erich Förtsch (74), is dood. Hy het Sondag sy stryd teen ’n voortslepende longaandoening in die Cottage Medi-Clinic gewonne gegee nadat hy op ’n vleisekspedisie in die Kalahari siekerig gevoel het, na Swakopmund ... Lees meer |
|
22.7.2008 Banke gewaarsku oor fooie | HANDELSBANKE moenie straffooie misbruik om inkomste vir hulself in die heersende gure ekonomiese klimaat te skep nie, het die Regering gewaarsku. Straffooie behoort net die bedrag te verhaal wat ’n transaksie ’n bank kos as dit weens onvoldoende fondse skeefloop, meen mnr. Lees meer |
|
22.7.2008 Padtragedie ruk Suide-sportdag | OP Karasburg het die landsvlag halfstok gehang nadat twee leerlinge van die Ernst Jager Junior Sekondêre Skool tydens ’n sportuitstappie na Aroab tragies in ’n padongeluk gesterf het toe ’n bakkie met 20 kinders en twee onderwysers die pad verlaat het. Lees meer |
|
22.7.2008 Spesiale hof vir weerloses |  DIE Regter-president van die Hoërhof, Regter Petrus Damaseb, het gister ’n nuwe hofvertrek wat spesiaal vir weerlose getuies ingeruim is, onthul. Die tweevertrekkamer wat met ’n leeshoekie en sagte speelgoed, asook ’n groot televisieskerm en geslotebaan televisie- ... Lees meer |
|
22.7.2008 Bloed spat by rugby |  TWEE prominente figure in Namibiese rugby het elk ’n aanrandingsklag teen die ander gelê ná ’n bloedige vuisgeveg by ’n rugbyklub in Windhoek. Rassisme of rassistiese opmerkings was blykbaar die lont wat die bom laat bars en die vuiste laat ... Lees meer |
|
22.7.2008 ’n Boer maak ’n plan |  ’n Boer maak ’n plan, lui die spreekwoord, maar dié groentesmous het die boere voorgespring met sy slim plan. As ’n inwoner van Oshakati vul hy sy inkomste aan deur voorraad aan te koop by die kleinboere op groenteplase in die Omusati-streek. Lees meer |
|
21.7.2008 Besparingsmaatreëls sal almal bevoordeel |  ‘n GROOT hoeveelheid geld kan maandeliks op elektrisiteitsrekeninge bespaar word deur energiedoeltreffendheid, energiebesparing en die verandering in verbruikerspatrone. Dit is die mening wat mnr. Harald Schüt van die Herwinbare Energie en Energiedoeltreffendheid- ... Lees meer |
|
21.7.2008 ...maar 'n lig skyn in die tonnel | IN die lig van die huidige elektrisiteitsvoorsieningskrisis wat in Namibië ervaar word, het NamPower verskeie projekte van stapel gestuur om die probleem die hoof te bied. Die eerste hiervan is die Capriviverbindingslyn wat elektriese krag vanaf Hwange in Zimbabwe na Namibië sal gelei. Lees meer |
|
21.7.2008 Kragtekort verhoog die prys... | SLEGTE nuus wag op elektrisiteitsverbruikers in Namibië weens die feit dat elektrisiteitstariewe steeds hoër neig as gevolg van die tekort aan energie in Suider-Afrika. Die onthulling is deur me. Helene Vosloo, bestuurder: ekonomiese beheer by die Elektrisiteitsbeheerraad, ... Lees meer |
|
21.7.2008 Voorbeelde hoe die Tribunaal se beskerming geskend is | 6 Mei – Mnr. William Rogers en sy vrou Annette word wreed aangerand en twee minute gegee om hul plaas te ontruim.
7 Mei - ‘n Generaal-majoor stuur soldate en ‘n weermagbakkie om mnr. Paul Stidolph-hulle van hul grond te sit.
12 Junie – ... Lees meer |
|
21.7.2008 Wat die 79 aansoekers vra | ■ Dat die Tribunaal moet bevind dat Zimbabwe met sy omstrede grondbeleid verskeie waarborge in die SAOGverdrag geskend het; onder meer oor menseregte, demokrasie, die oppergesag van die reg, diskriminasie, die handhawing van vrede en veiligheid, die vreedsame beslegting van geskille, ... Lees meer |
|
21.7.2008 Tribunaal skryf grondgeskiedenis |  WATTER kant toe ‘n uitspraak ookal gaan, geskiedenis is verlede week in Windhoek geskryf toe die Suider- Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se Tribunaal uiteindelik argumente in ‘n groep wit boere se uitdaging van Zimbabwe se grondbeleid, ... Lees meer |
|
21.7.2008 VSA verdedig hom teen NV se mosie oor Kuba | AMERIKA sien uit na die dag wanneer die Kubaanse regering die hoop en drome van die mense van Kuba sal weerspieël. Om hierdie rede moedig Amerika ’n vinnige en vreedsame oorgang na ’n demokrasie in Kuba aan wat fundamentele politieke en ekonomiese vryhede ondersteun. Lees meer |
|
21.7.2008 Franse ruil idees oor desentralisasie | ‘n TWEEDE nasionale seminaar oor gedesentraliseerde samewerking wat deur die Ministerie van Streek- en Plaaslike Owerheid, Behuising en Landelike Ontwikkeling in vennootskap tussen die streekrade van Namibië en Frankryk (ARF) georganiseer is, het in Windhoek begin. Lees meer |
|
21.7.2008 Een leeu minder pla op Bergsig | EEN van die ses leeus wat die afgelope weke die inwoners van Bergsig, ‘n nedersetting halfpad tussen Khorixas en Sesfontein, en boere van die omliggende plase teister, se strooptogte het tot die geteisterdes se verligting aan ‘n einde gekom.
Die leeus, ... Lees meer |
|
21.7.2008 Rowers gebruik glo blou ligte | ROWERS wat hulle in die donker as verkeersbeamptes op een van Namibië se hoofvervoerare voorgedoen het, het op ’n vragmotorbestuurder van Mariental toegeslaan en sowat N$75 000 in kontant gesteel. Volgens mnr. Kallie Truter van VS Transport het die rowers ... Lees meer |
|
21.7.2008 Duitse toeris se moord word steeds ondersoek |  DIE twee mans wat van die moord op die Duitse toeris mnr. Johannes Fellinger beskuldig word, het verlede week sowat ’n jaar na die voorval weer in die hof verskyn. Die saak is vir verdere ondersoek uitgestel. Die twee beskuldigdes het gedurende Desember ... Lees meer |
|
21.7.2008 Tses betaal sy kragskuld | KRAGLEWERING op die nedersetting Tses in die Suide wat sedert afgelope Maandag weens skuld van N$195 000 opgeskort is, is teen die einde van verlede week ná die betaling van N$100 000 hervat. Die voorsitter van die Tses nedersettingsraad, mnr. Petrus Witbooi, ... Lees meer |
|
21.7.2008 Onderwysers slegter daaraan toe | ’n VERGELYKING van salarisskale vir onderwysers in Namibië en hul eweknieë in Suid-Afrika toon dat Namibiërs aan die kortste ent trek as dit by salarisverhogings op grond van verdere kwalifikasies kom.
Een senior onderwyser, met meer as twee dekades se ondervinding, ... Lees meer |
|
21.7.2008 Windhoek Gimnasium Privaatskool |  Twee leerlinge van die Windhoek Gimnasium Privaatskool het ’n klomp speelgoed aan die Christina Swart-Opperman Trust vir Vigswesies geskenk. Die leerlinge het die speelgoed by die Trinity kleuterskool van Berwyn in die Verenigde State van Amerika ontvang. Lees meer |
|
21.7.2008 Jan Möhr se hand oop |  Die leerlingraad van die Hoërskool Jan Möhr het N$1 400 ingesamel en aan die Hope Village in Katutura geskenk. Me. Tania Ward (middel voor) het die skenking namens die Hope Village van die leerlingsraadslede ontvang. Lees meer |
|
21.7.2008 Nantu vra meer staatshulp | DIE Namibiese Nasionale Onderwysersunie (Nantu) het versoek dat die Regering maatreëls moet instel om die benarde situasie te verlig waarin onderwysers hulself bevind. Tydens ’n vergadering met die media het Nantu se visevoorsitter vir die Khomas-streek, mnr. Lees meer |
|
21.7.2008 Roudiens vir Otto Hübschle |  ‘n GEDENKDIENS vir dr. Otto Hübschle, wat verlede week in Parys oorlede is, sal op Vrydag 25 Julie om 15:00 in die Christuskirche in Windhoek plaasvind. Dr. Hübschle, wat ten tye van sy dood die direkteur van veeartsenydienste van die Ministerie van Landbou, ... Lees meer |
|
21.7.2008 ACC vang majoor oor skoolkar |  DIE Teenkorrupsie Kommissie (ACC) het verlede week op ‘n senior offisier van die nasionale weermag toegeslaan wat glo ‘n voertuig wederregtelik gebruik het om sy kinders skool toe te vat. Majoor Richard Sepiso het die motor Dinsdagoggend gebruik ... Lees meer |
|
21.7.2008 Republikein wéér die braaikoning |  Republikein se braaispan het dit wéér gedoen. Hulle het Vrydag tydens die tweede ronde van Meatco se media-braaikompetisie vir 2008 met die louere weggestap deur nie net die eerste prys in te palm en só as die braaikonings gekroon te word nie, maar die span ... Lees meer |
|
21.7.2008 ‘Bloed kook in ons are,’ sê Swapo -Jeugliga | ONDANKS die luidrugtige partykrete, het uitsprake deur die Swapo Jeugliga se sekretaris vir inligting, publisiteit en mobilisering, mnr. Clinton Swartbooi, opnuut diep meningsverskille en verdeeldheid binne die party na vore gebring by ‘n nuuskonferensie in Windhoek verlede week. Lees meer |
|
21.7.2008 CNN wys Afrika se top joernaliste aan | DIE Zimbabwiër Hopewell Rugoho- Chin’ono was Saterdagaand die algehele wenner in die CNN Afrika-joernalis van die jaar kompetisie waarvan die toekenningsaand in Accra, Ghana gehou is. Rugoho- Chin’ono werk vir die Zimbabwiese Uitsaaikorporasie. Lees meer |
|
21.7.2008 Windhoek-dokter by kuierplek aangerand | ENKELE minute ná ‘n beweerde waarskuwing om op te hou om met mense “k…k” te soek, is die bekende Windhoekse geneeskundige, dokter Danie (Jorrie) Jordaan, deur twee onbekende mans buite ‘n gewilde dans- en kuierplek in die stad met die vuiste toegetakel. Lees meer |
|
21.7.2008 Ulenga wil versoen |  DIE Ulenga-faksie van die Congress of Democrats (CoD) het Vrydag reeds die eerste stap geneem om eenheid binne die party te herstel, wat na ‘n lang uitgerekte hofsaak groot skade aangedoen is. Die president van die CoD, mnr. Ben Ulenga, het tydens ‘ ... Lees meer |
|
21.7.2008 Roofboot in stormwater | ’n INTERNASIONALE storm woed om nóg ’n Namibies geregistreerde vissersboot weens vermeende onwettige visvangste. Sowat ’n maand nadat die Paloma V van die Walvisbaaise vismaatskappy Omunkete Fishing na bewering ’n vrag onwettige tandvis by Auckland in Nieu- ... Lees meer |
|
21.7.2008 Efundja se vloedwaters op DVD verewig |  VLOEDWATER in die sentrale noorde van die land is besig om op te klaar en owerhede begin infrastruktuur herstel en vloedskade opknap. Die vloed is nog vars in die geheue, maar omdat inwoners van die Noorde tydens die vloed te besig was om na droë grond te vlug, ... Lees meer |
|
21.7.2008 Pres. Pohamba besoek Oukwanyama-koningin |  PRESIDENT Hifikepunye Pohamba het Saterdag die paleis van Oukwanyama op Omhedi in die Ohangwena-streek besoek waar hy koningin Martha Mwadinomho Kristian Nelumbu (foto) agter geslote deure ontmoet het.
Sy besoek volg sowat ’n maand nadat Swapo in die Parlement tydens ’ ... Lees meer |
|
21.7.2008 Shihepo rus langs sy Justina |  WYLE mnr. Gabriel Shihepo, die Adjunkminister van Veiligheid en Sekuriteit wat op 14 Julie in die Ongwediva Medi-Park hospitaal gesterf het, is Saterdag op Ohakweenyanga ter ruste gelê nadat die begrafnisdiens in die Rooms-Katolieke Kerk op Okatana gehou is. Lees meer |
|
|