Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

3.2.2012
Winkelkassiere uit op borg

AGT vroue wat die week in die hof op Rundu verskyn het en teregstaan op klagte van bedrog of alternatiewelik diefstal, is elk borg van N$7 000 toegestaan. Mee. Clementine Otto (24), Angela Ntambanga (31), Olga Nkandanga (22), Isabella Fransisco (32), Kabinda Tjameya (32), ...   Lees meer

3.2.2012
Hoff kry redes hoekom sy in selle moet bly
© Yolanda Nel

DIE regsverteenwoordiger van me. Susanne Hoff was gister genoop om ’n dringende aansoek teen landdros Justine Asino by die Hoërhof in te dien om haar te verplig om die redes bekend te maak waarom haar borgaansoek in Desember verwerp is. Hoff (51), wat op sameswering tot moord tereg staan, ...   Lees meer

3.2.2012
Hof verwerp ‘ontvoerders’ se klagte oor sloerdery

DIE saak van die twee vermeende kinderontvoerders is gister weer in die landdroshof op Swakopmund uitgestel, ondanks die besware deur hul onderskeie prokureurs. Me. Veyonne Beukes (23) en mnr. Dylan Stramis (18) staan op klagte van ontvoering en uitbuiting ...   Lees meer

2.2.2012
Pendukeni se weergawe van die waarheid
© Yolanda Nel

“HOE weet ons John Grobler het nie self die artikel op Swapo se webtuiste gepubliseer nie? Sy voorneme om die party te dagvaar, was tog duidelik en hy wou dit uitvoer.” Dit was die woorde van die sekretaris- generaal van Swapo, me. Pendukeni Iivula-Ithana, ...   Lees meer

31.1.2012
Namibiër word in Angola verhoor

DIE saak teen ʼn Namibiese vrou wat glo haar man en twee kinders verlede week in die suide van Angola vermoor het, word deur die Angolese polisie ondersoek. “Geen nuwe inligting is beskikbaar nie, maar aangesien dit in Angolo plaasgevind het, sal dit daar ondersoek word, ...   Lees meer

31.1.2012
Hoff se saak weer uitgestel
© Republikein

ME. Susanne Hoff, die Windhoekse sakevrou wat op klagte van sameswering om haar man te vermoor, sowel as ’n klag van bedrog tereg staan, sal nog twee maande moet wag vir die polisieondersoek om afgehandel te word voordat die hofsaak kan voortgaan. “Tydens ...   Lees meer

30.1.2012
Reisagent se saak uitgestel
© Republikein

NADAT getuienis in die streekhof afgelê is, blyk dit dat die eienaar van die reisagentskap Welwitschia Travels, me. Debbie Louw, wat op 73 klagte van bedrog teregstaan, nie toestemming by die nasionale lugredery Air Namibia gehad het om sekere vlugkaartjies ...   Lees meer

26.1.2012
Beskuldigde ontken bekentenis

DIE tweede beskuldigde in ʼn moordsaak wat sedert 2005 sloer, het Dinsdag in die hof getuig dat hy nooit ʼn bekentenis onderteken het nie, sy regte nooit aan hom verduidelik is nie en dat hy aangerand is. Volgens mnr. Joseph Wasuka Nunda (links), wat op ’n klag van die moord op mnr.   Lees meer

26.1.2012
Reisagent in hof oor afslagkaartjies

DIE Windhoekse reisagentskap Welwitschia Travel moet in die streekhof verduidelik waarom dit meer as dubbel die aantal afslagkaartjies aan kliënte uitgereik het as waarvoor dit by die nasionale lugredery Air Namibia gekwalifiseer het. Die agentskap het in 2006 sowat N$5, ...   Lees meer

25.1.2012
Katiti het ’n saak, gelas Regter
© Republikein

DIE aansoek om kwytskelding wat in November deur adv. Andrew Corbett namens Free Press Namibia, die voormalige redakteur van The Namibian en ’n verslaggewer ingedien is, is Maandag deur die Hoërhof verwerp. “Die eiser (mnr. Augustinus Katiti, voormalige ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend