23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

3.03.2010

G’n bloed van my, sê Katrina

© Republikein
Me. Katrina Hanse-Himarwa
“IS nie ’n druppel bloed van my nie,” sê die Hardap-goewerneur, me. Katrina Hanse-Himarwa, oor beweringe dat mnr. Simon Dukuleni, ’n geskorste lid van die Jeugliga op Mariental, glo aan haar verwant is.

Me. Hanse-Himarwa wou dit ook op rekord plaas dat mnr. Jan Johannes Herero, wat saam met mnr. Dukuleni geskors is, nie haar persoonlike assistent is nie, maar as adjunkdirekteur van landelike dienste vir die Hardap-streek werk. Haar persoonlike sekretaris is mnr. Steve Owambo.