23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

24.02.2010

Fotobeeld: Brandende vragmotor op Verbypad

© Awie Kruger

DIE nooddienste van Windhoek moes gister ’n swaar vragmotor van algehele vernietiging red na dit naby die Windhoek Buitekluboord op die westelike verbypad in die ry aan die brand geslaan het.

Die bestuurder moes dit eers tot stilstand bring voor hy na die veiligheid van die padskouer kon vlug.

Hy is nie tydens die voorval beseer nie, maar die voorhaker het heeltemal uitgebrand.