SCORE CARD:


20 YEARS OF INDEPENDENCE

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Okahandja stem


Lesers 2010


Fotobeelde

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

3.07.2009
© Elzeth Harmse
Me. Izelle de Greeff (née Diedericks) en me. Mariehette Coetzee was in 1998 die wenners van ‘n kompetisie wat Republikein aangebied het tydens een van Michael Jackson se besoeke aan Namibië. Elkeen het ‘n ondertekende foto van die popikoon gewen, maar ongelukkig is albei se foto’s nou soek. “Dit voel so onwerklik en dis baie hartseer. Ek kon dit nie glo toe ek van sy dood hoor nie. Net Saterdagaand het my ma my nog gevra of ek die foto onthou en sedertdien soek ons daarna tussen al die goed wat in bokse weggepak is,” het me. De Greeff vertel. “Michael se dood was ‘n groot skok en toe ek daarvan hoor, het ek onmiddellik van die destydse fotokompetisie onthou. Ek is seker my foto is nog iewers in my ouerhuis, maar met al die trekkery het ons dit seker net nog nooit weer uitgepak nie,” het me. Coetzee gesê.