19.03.2010 Feesvieringe na die eerste 10 jaar in beeld
Elke jaar word 'n groot makietie gehou wanneer Namibië sy onafhanklikheid vier.
Hierdie is 'n fotobeeld van die eerste 10 jaar se vieringe.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|