23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

6.10.2009
© Ruhan Bothma
Die DTA van Namibië het sy hersiene webblad, www.dtaofnamibia.org.na, bekendgestel. Die party se leierskap het die hoop uitgespreek dat die publiek aan verskillende aktiwiteite sal deelneem waarvoor op die webblad voorsiening gemaak is. Die webblad bevat ook die jongste nuusgebeure van die party, persverklarings, meningsopnames, ’n webjoernaal waaraan partylede en die publiek kan deelneem en skakels tot die party se groepsbladsye op Facebook en YouTube. Hier is mnre. McHenry Venaani, sekretaris-generaal van die DTA, Katuutire Kaura, die party se president, en Johan de Waal, voorsitter, by die bekendstelling van die webblad.