23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

25.02.2010

Dozi en Nianell toer in Namibië

© Awie Kruger
Dozi en Nianell (foto) kuier op die oomblik in Namibië om te spog met hul duet-album, It takes two, wat onlangs bekendgestel is. Daarmee gepaard gaan konserte op Stampriet, Tsumeb, Walvisbaai en in Windhoek.

“Die album is die perfekte vermenging van koffie en room,” sê Nianell. “Ons stemme komplementeer mekaar en omdat ons soveel pret in die ateljee gehad het, gee dit nuwe lewe aan liedjies wat musiekliefhebbers al jare lank ken.”

Hulle was gisteraand by die Privaatskool Elnatan (063 260 079) te sien, vanaand in die Ensemble-teater op Tsumeb (081 127 4234), Vrydag in die Walvisbaai-stadsaal (064 206 401) en Saterdag by Windhoek Gimnasium.