Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Motor 29 Augustus

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

28.07.08

Vrou staan op uit doodsbed

08.08.08

Presidentseun in boeie

22.07.08

Bloed spat by rugby

30.07.08

Aanval ruk Grootfontein

15.08.08

'n Rokkie wou sy dra, maar o wee...

24.07.2008
© Placido Hilukilwa
Die St. Benedict Gasvryheidskool op Oshikuku in die Omusati-streek het onlangs sy eerste diplomaplegtigheid gehou waartydens 21 studente na twintig maande se opleiding diplomas ontvang het. Nog 31 studente het na twaalf maande se studies in ’n verskeidenheid vakke sertifikate ontvang. Die kursusse wat deur Rooms-Katolieke OSB-susters aangebied word, sluit onder meer gasvryheid, spyseniering, die reis- en toeristebedryf, Engels en Afrikaans in.