SCORE CARD:


20 YEARS OF INDEPENDENCE

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Okahandja stem


Lesers 2010


Fotobeelde

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

13.01.2009

Brandstof word vannag goedkoper


DIE brandstofprys daal vannag om een minuut ná middernag vir die sesde agtereenvolgende keer. Petrol word met 70 sent per liter goedkoper, terwyl die dieselprys met N$1,10 per liter sak. Loodvrye petrol kos dan N$5,67 per liter op Walvisbaai en loodvervangingspetrol N$5,63 per liter.

Diesel word teen N$7 per liter verkoop. Die Minister van Myne en Energie, mnr. Erkki Nghimtina (foto), het die verlaging toegeskryf aan die wêreld se ekonomiese krisis en die druk wat dit op ruoliepryse plaas. In Desember was die gemiddelde prys per vat US$40.

Minister Nghimtina het gesê die Regering wil graag die voordeel van die oorverhaling aan die verbruiker deurgee. Hy het egter gewaarsku dat oliepryse sal bly skommel en dus fyn dopgehou sal word om te keer dat dit die ekonomie nadelig beïnvloed.