
Hierdie tuisgemaakte bazooka wat op 26 Augustus tydens die herdenking van Heldedag by Omugulugwoombashe deur die trotse vervaardiger en Swapo-ondersteuner vertoon is, tel onder die gevaarlike wapens wat Sondag deur die polisie by Swapo- en RDP-ondersteuners gekonfiskeer is.