DIE All People’s Party (APP) hou dié naweek ’n reeks vergaderings ten einde die party se agenda en planne onder die aandag van die kiesers te bring. Die naweek se program is as volg:
Karas-streek:
Rosh Pinah: Sondag 25 Oktober 2009 om 15:00
Aussenkehr: Saterdag 24 Oktober 2009 om 15:00