23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

23.08.2010

Rooivlagdag gevier

© Theo Gurirab
Die OvaHererosprekende gemeenskap van Namibië het gister in groot getalle na Okahandja opgeruk waar die 87ste Rooivlag-herdenkingsfees gevier is. Die dag is spesiaal in die geskiedenis van die OvaHerero omdat dit gekoppel word aan die dag waarop opperhoof Samuel Maharero se oorskot op 26 Augustus 1923 langs sy vader, opperhoof Willem Maharero, begrawe is. In Namibië word 26 Augustus as Heldedag erken omdat ook op dieselfde dag Swapo met sy eerste gewapende offensief teen die eertydse Suid-Afrikaanse troepe begin het. Op die foto kan die rooi vlag, die wit vlag en die groen, wit en swart vlag van die drie prominente Hererogroepe gesien word.