23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

11.03.2010

Nuwe reëls vir belastingtjeks

TJEKS uitgemaak deur die Ministerie van Finansies vir die terugbetaling van belasting of die vereffening van dienste deur leweransiers sal vanaf 1 April nie meer oordraagbaar wees nie.

Mnr. A. M. Manyando, segsman vir die Ministerie, het by navraag gesê dat die maatreël niks te make het met ’n beweerde bedrogskandaal ten bedrae van bykans N$4 miljoen se belastinggeld waarvoor die omstrede Kameroense sakeman, mnr. Antoine “Tony” Mbok, verlede week in hegtenis geneem is, of enige ander spesifieke oortredings nie.

Volgens hom is die nuwe beleid bloot deel van ’n algemene veldtog om bedrog en diefstal hok te slaan. Hy het gesê die Ministerie ontvang periodiek klagtes oor “geïsoleerde” voorvalle waarin sulke tjeks oor die toonbank gewissel word of aan ’n derde party oorgeteken word.

Voortaan sal die tjeks net direk in die begunstigde se rekening inbetaal kan word.