23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

31.08.2010

Nasa se kameras sien Namibië só

© Foto verkry van rapidfire.sci.gsfc.nasa.gov

Noordooste winde en brande in die noorde van Botswana, die Caprivi-streek en die suide van Zamibië en Angola is die groot sondaars van die deinserige lug oor die Namibiese binneland.

Rook word die afgelope weke vanaf reuse-brande uit die noordooste oor Namibië aangeblaas. Tesame hiermee veroorsaak klein brande in Namibië ook dat die stowwerigheid net nie wil wyk nie.

Hierdié satellietfoto van Nasa is verlede Donderdag geneem en wys hoe groot die brande in die noorde van Botswana is wanneer dit met die Okavango-delta vergelyk word.