23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

24.01.2012

NAMA’s sluit môre


DIE uitvoerende komitee wat vir die Namibiese Musiektoekennings- geleentheid (NAMA’s) verantwoordelik is, herinner alle kunstenaars, vervaardigers en bestuurders daaraan dat die sluitingsdatum vir inskrywings môre is.

Mnr. Tim Ekandjo van MTC, ’n lid van die komitee, het gesê geen uitstel vir die indiening van inskrywings sal toegestaan word nie. Indien die sluitingsdatum verander sou word, sal dit ’n negatiewe uitwerking op die reëlings van die toekenningsaand hê, derhalwe doen hy ’n beroep op kunstenaars wat nog nie ingeskryf het nie, om dit nog vandag te doen. Inskrywingsvorms is op www.nama.com.na beskikbaar.

Die beoordelaars van vanjaar se NAMA’s is vroeër vandeesmaand aangekondig. Hulle is Dennis Eiseb, Alma Ulamba, Ellen Nanuses, Axali Doeseb, Jennifer Pogisho en Bonny Pereko.