|
|
2.08.2010 ’n Volk is woedend
Algemeen Unam-studente ruk op | WETTE wat veral vroue teen huishoudelike geweld moet beskerm en beleid wat ten opsigte van wetgewing ingestel word, moet tot op die letter toegepas word om moorde soos die op Magdalena Stoffels in die toekoms te voorkom.
Studente van Unam het verlede Donderdag ... Lees meer |
|
Algemeen Nanso vra optrede | DIE grusame moord op die 17-jarige Magdalena Stoffels het skokgolwe deur die hele land gestuur en Namibië se Nasionale Studente-organisasie (Nanso) doen ‘n beroep op die nasie om aandag te gee aan die misdaadkwessie en aksie daarteen te neem.
“Magdalena was ‘n dogter, ... Lees meer |
|
Algemeen Founding father condemned violence many years ago | “I would particularly like to express my concern about the recent spate of violent crimes directed at woman and children. Those crimes represent a gross violation of the fundamental rights of our citizens and must therefore be condemned” said former President, ... Lees meer |
|
Algemeen ‘Gemeenskap is siek’ sê CCN | DIE Raad van Kerke in Namibië (CCN) en die Kerkgenootskap vir Weeskinders (CAFO) het die verkragting en moord op Magdalena Stoffels vroeër die week ten sterkste veroordeel en die hoop uitgespreek dat reg en geregtigheid sal seëvier.
Eerw. Maria Kapere, ... Lees meer |
|
Algemeen Business community up in arms | THE gruesome and barbaric murder of Magdalena Stoffels last Tuesday has sent shockwaves throughout Namibia including the business community.
“As a representative body of the business community in Namibia, the NCCI cannot afford not to add its voice to ... Lees meer |
|
Algemeen Swapo Vroueraad en WAD reageer | DIE Swapo Vroueraad en Women Action for Development (WAD) het ook hulle stemme by die groeiende gemeenskapsverset teen die sinnelose moord op Magdalena Stoffels gevoeg. Op ’n nuuskonferensie verlede week het die Swapo Vroueraad gevra wat van moraliteit in die samelewing geword het. Lees meer |
|
Algemeen Boosdoeners sal aangekeer word, sê polisie | DIE Namibiese polisie as openbare beskermer en die handhawer van reg en orde, sal nie enige geweldsdade duld wat op vroue en kinders, die weerlose sektor van die samelewing, gemik is nie.
Boosdoeners sal aangekeer en vir hul barbaarse dade voor die gereg gebring word. Lees meer |
|
|