23.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

4.08.2010

Khomasdal rou oor Magdalena

© Floris van Schouwenburg

Gemeenskapsaktiviste, inwoners van Khomasdal en maats van wyle Magdalena Stoffels het vanoggend ingespring en gehelp met die uitgebreide skoonmaakveldtog van die stadspolisie in hulle omgewing.

Vir die eerste keer sedert die grusame aanval op die 17-jarige meisie, het haar ouers die moordtoneel besoek en saam me die ander teenwoordigers 'n gedenkkruis is vir haar opgerig.

Daarna is 'n roudiens vir Magdalena by die Sekondêre Skool Dawid Bezuidenhout gehou.