22.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


22 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

9.02.2012

Babadogter vir BBA se Meryl

© bongoweekend.blogspot.com
Die 24-jarige Meryl Mwampamba, wat bekendheid verwerf het as die Namibiese verteenwoordiger in die Big Brother Africa 2- en 5-weergawes, het Maandagoggend in die Katutura-hospitaal geboorte aan haar dogtertjie geskenk. Meryl Shikwambane is laat verlede jaar met die Tanzaniër Mwisho Mwampamba getroud nadat beide in 2010 in die Big Brother All Stars-huis was. Beide het tevore aan die kompetisie deelgeneem (Meryl in 2007 en Mwisho in 2003), met Mwisho wat gesamentlik langer as enigiemand anders in die Big Brother Africa-huis was (197 dae). Die paartjie was sedertdien onafskeidbaar en het die bynaam “Merylisho” verwerf, wat steeds as Meryl se Twitter-naam dien.