|
Republikein
|
|
|
16.03.2010
TWINTIG jaar gelede met die onafhanklikwording van Namibië het heelwat groot maatskappy nie geskroom om hul vreugde met die heuglike gebeurtenis met landsburgers te deel in advertensiespasie wat hulle by Republikein gekoop het nie.
Ons het in die spesiale Onafhanklikheidsuitgawe van 86 bladsye wat vir die doel deur die koerant se redaksie saamgestel is, gaan blaai en ‘n paar van die advertensies wat verskyn het, uitgehaal. Baie van die maatskappy wat toe deel van die feesvieringe was, het vanjaar ook weer so gemaak. Hier is ‘n uittreksel van ‘n paar van die groter adverteerders om te wys hoe hulle deel van die feesvoeringe was. Kyk(650kb) |
|