Taxi-vakbond soek antwoorde

Vreedsame optog na ministerie van vervoer gehou
Augetto Graig
Die adjunkminister van werke en vervoer, mnr. James Sankwasa, het Dinsdag met U329; groep van bykans eenhonderd ontevrede taxibestuurders en lede van die Nambiese Taxi- en Vervoervakbond (NTTU) voor die ministerie se hoofkantoor vergader.
In Junie het die vakbondleier, mnr. Werner Januarie, gesê sy lede gaan ''n optog hou as hulle geen vordering met die implementering van die ministerie se hervormingplan vir openbare vervoer sien nie. Hulle vreedsame optog na die ministerie het onder streng polisiebegeleiding geskied.
Januarie het onder meer die kwessie van polisieteistering van taxibestuurders genoem. Sankwasa het hulle aangemoedig om lede van die polisiemag te identifiseer wat hulle onregverdig teister en te rapporteer. “Eis van polisiebeamptes om bewys van aanstelling te toon,” het hy hulle gesê.
Januarie het ook navraag gedoen oor die ministerie se strategie vir vinnige resultate met die hervorming van die openbare vervoerbedryf in Namibië wat in Junie gepubliseer is. Hy wou spesifiek weet van die gepubliseerde sperdatums, waarvan sommige reeds die einde van die maand is.
Sankwasa het gesê die ministerie is tans besig om deur die land te toer om die werklike situasie te evalueer en te sien “wat moet verander en hoekom”. Die Khomasstreek is reeds besoek en nou is hul span in die Erongostreek, sê hy.
Die ministerie het vroeër vanjaar sy strategie met groot geskal van stapel gestuur, maar volgens Januarie is antwoorde oor vordering daarmee min en vaag.
Een doelwit waaraan die ministerie teen die einde van September moet voldoen, is om opdrag te gee aan ­plaaslike owerhede vir die oprigting van taxi-laaisones. Sankwasa het verduidelik dat verskillende plaaslike owerhede verskillende behoeftes en uitdaginge het wat die begroting beïnvloed. “Rome is nie in U329; dag gebou nie.”
Die adjunkminister het die dringende behoefte aan meer taxi-laaisones erken, maar bygevoeg: "As jy stop om mense in die middel van die pad op te te laai, blokkeer jy die verkeer. Die taxi''s wat net enige plek stop, doen dit onwettig. Dis hoog tyd dat beide die passasiers en taxibestuurders moet leer om nie net enige plek in ''n taxi te klim nie".
Sankwasa het gesê voor die strategie toegepas kan word, moet dit eers na die streke uitgebrei word. Die uitreiking van taxi-operateurslisensies word byvoorbeeld slegs in Windhoek gedoen en dié funksie word nou gedesentraliseer, sê hy.
Januarie wou ook weet waarom die sperdatums vir die herklassifikasie van taxibestuurders nie nagekom is nie. Volgens hom word werkpermitte ook nie aan taxibestuurders uitgereik nie, maar buitelanders in dié bydryf vermeerder daagliks.
Sankwasa het ook die vakbond se hulp gevra, veral in Windhoek waar slegs 5 000 taxi''s geregistreer is, maar meer as 13 000 taxi''s operasioneel is. “Dit is U329; kwessie wat ons moet reguleer, maar sê my hoe kom die ander (ongeregistreerdes) in? Sê julle vir my, dis julle bedryf,” wou hy weet. Die vakbond is ook gevra om die WhatsApp-groep te ontbind wat taxibestuurders teen padblokkades waarsku.
Goeie nuus vir die vakbondlede is dat die kwessie van hoë boetes vir verkeersoortreders in die parlement bespreek gaan word nadat die Swapo-jeugliga dit versoek het.
Hy het ook genoem dat die ministerie U329; nuwe leerplan vir opleiding en heropleiding van taxibestuurders opgestel het en soek nou bekwame bestuurskole om die opleiding aan te bied.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.71 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.24 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.06 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 325.51/OZ UP +0.40% | Copper US$ 4.52/lb UP +1.97% | Zinc US$ 2 887.40/T UP 2.88% | Brent Crude Oil US$ 88.09/BBP UP +0.10% | Platinum US$ 901.36/OZ DOWN -0.0009 Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.71 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.24 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.06 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 325.51/OZ UP +0.40% | Copper US$ 4.52/lb UP +1.97% | Zinc US$ 2 887.40/T UP 2.88% | Brent Crude Oil US$ 88.09/BBP UP +0.10% | Platinum US$ 901.36/OZ DOWN -0.0009