Streeptruie te groot vir die Welwitschias
'n Drie in die eerste helfte het ondersteuners van die Windhoek Draught Welwitschias op hul voete gehad, maar die span bo-aan die Curriebeker-leer het die wedstryd grootliks beheer.
DHL WP wen met 71-7 in Windhoek.
Lees alles in môre se Republikein.
DHL WP wen met 71-7 in Windhoek.
Lees alles in môre se Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie