Soektog na stropers
Drie vermeende stropers wat laat Woensdagaand onwettig in die Namib Naukluftpark gejag het, het ná ’n jaagtog deur die woestyn glo te voet op die vlug geslaan en word deur die polisie gesoek. Die hoof van misdaadondersoeke in die Erongostreek, adj.komm. Ottilie Kashuupulwa, staan by die voertuig wat glo deur stropers gebruik is om die karkasse van drie gemsbokke te vervoer. Lees berig op bl. 3.
Foto Jessica Botes
Foto Jessica Botes
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie