SMS'e vir 24 Junie 2016
SMS'e vir 24 Junie 2016

SMS'e vir 24 Junie 2016

Gerine Hoff
Sies vir jou Min. Jerry Ekandjo om van niks ’n rasseding te maak! Watter Namibiërs het hul rug gedraai? Waar het die meeste ministers gestudeer? In Namibië? Nee! Baie dankie dr. Bernard Haufiku dat jy groter as dit is!

Word die huishoudings wat meer as 40 000 liter water gebruik volgens die koerant van 23 Junie, beboet?

Hage Geingob, hoe kry jy dit reg om met 100 karre te travel? Sies president! Harambee!

Die kaai is een van Swakop se grootste toeriste-aantreklikhede. Dit is duidelik dat toeriste daar geteiken word. Kan die munisipaliteit nie 'n sekuriteitswag daar plaas nie?

Ek stem saam dat die doodstraf teruggebring word. Mense word links en regs doodgemaak.

Wens die mense wil ophou om die polisie te blameer vir die misdadigers wat op borgtog uit is en weer misdaad pleeg. Ons doen ons werk, dis die howe wat besluit oor borgtog, nie die polisie nie. Probeer gerus die polisie 'sue' en kyk of jul iets regkry meneer of mevrou van gister (23ste) se SMS. Jy't seker nie gefokus nie (Proud Polisieman)

Die moorde in Namibië ruk hande uit! Bring ASB die doodstraf terug! Die moordenaars loop los rond op borgtog of ontsnap of word nie aangekeer nie! Doen iets dat die mense tot hul sinne kom! Weer 2 kinders word wees gelaat sonder ’n pa! Die Bybel sê jy mag nie moord pleeg nie!

Ek gaan ook begraafplaas toe in Pionierspark, maar ek neem elke Sondag my water wat ek wil gebruik saam, rêrig! Ek glo nie met respek gesê, dit kan regtigwaar nou op die munisipaliteit se prioriteitslys kom nie. Ons wat nog lewe, het die water nou nodiger.

Die naam van die verdwene huurder asb.? Dit sal ons ander niksvermoedende verhuurders groot guns bewys. Hester

Die persoon wat sleg praat van die dienste by die biblioteek, het jy geweet dat Rome nie in een dag gebou is nie? Hierdie is so te sê ’n nuwe biblioteek. En dit vat tyd om die horde boeke in volgorde te kry. Hoekom help jy nie liewer in plaas van nonsens praat nie. Praat nou van oningelig.

Een ding glo ek vas, die president staan vir armoede-uitwissing. Net iets by. Staak om vis te skenk. Skenk egter visstokke en gee opleiding dat mense leer hoe om self hulle eie vis te vang - Amen

In Namibië is werk nie 'n werkwoord nie, maar 'n vloekwoord - en strafbaar! SAP&H

Namibia signs trilateral road transport agreement with Zambia and Congo promoting free flow between these countries! Congratulations! Greed prevails. I am sure lots of people in the transport industry will make lots of money! Even more trucks on our roads! Has anyone considered that our road infrastructure is hopelessly inadequate even without this additional transport agreement? Anyone considered the safety/accident factor? Wasn't the railway infrastructure extended up north for this purpose? Another costly, wasted project?

Keetmans munisipaliteit se raadslede, ons was almal vol positiewe verwagtinge met julle aan boord, maar julle het ontspoor. Afskryf van munisipale kampe se skuld van gesonde, werkende persone, maar dooie mense wat 20 jaar gelede al dood is, word lewendig gehou en steeds aangeslaan. Wat van die persoon sonder boerdery wat 'n munisipale kamp onderverhuur? Is dit waar comrade councillors?

Hoe maak ’n mens om by Letsego se telefoonlyne deur te kom, want ek is nou blou gesukkel. Niemand antwoord nie. Waar is hulle se bestuur?

As ek nie veilig op ons land se paaie is nie en ek nie veilig is in my eie huis nie, dan word my basiese menseregte my mos ontneem. Volgens die Grondwet het ek die reg op vrye beweging. Waar kan ek dit doen as ek onveilig is op my eie erf? Misdaad is 'n skending van menseregte en moet kriminele nie net vir die een nie, maar ook vir die ander, aangekla word en nog langer sonder parool sit.

Geagte mnr. die President. Ek as Namibiër eis dat julle almal wat bejaardes en kinders so vermoor, geen borgtog gee nie en die doodstraf terugbring. Dit kan nie so aangaan nie. Marianne van Henties

Ek stem volkome saam met evangelis Charles van Wyk oor die Bybel.

Mnr. Van Wyk by Labour Keetmanshoop, dankie vir jou puik diens. Hou so aan.

Die ministerie van onderwys //Kharas-streekkantoor, gaan maak ’n draai by PK en sien hoe onderwysers geweld op leerlinge toepas. Ek het die video op Facebook raakgeloop en was geskok met die wete dat lyfstraf teen die wet is. Dankie aan die leerling wat dit onder ons aandag gebring het.

Ek stem saam met Augetto Graig se sê maar net van Woensdag. In jou eie huis en op ons paaie is ons nie meer veilig nie. Mense word onnodig vermoor. Ek skaam my deesdae as ’n Namibiër. Ons regering en munisipaliteit is nie rêrig ernstig nie. Ek dink die waterkrisis is ’n teken om ons oë oop maak.

Johan Morkel se naamlose beeswagter jaag die bees van die pad af, dan doen jy iets positief. My projek proposal lê nou al vyf maande by Rehoboth town council vir aksie. Jy kan dalk help en vra wat aangaan.

SMS Donderdag 23 Junie 2016. Ek wil ook graag die nr hê van die organisasie. Ek het ook rokke wat ek wil skenk.

Voedselbank. Mens kom niks oor van verpakte vervalde produkte nie. Skoonheids- en skoonmaakmiddels raak nie gevaarlik nie, selfs na 2 jaar van hul vervaldatum. Geblikte produkte moet ondersoek word vir roesmerke, want tamatieprodukte (suur) kan blikke deurvreet en vergiftiging veroorsaak. Goed wat in foelie/plastiek verpak word soos speserye, koffie, tee, lekkergoed, vitamiene ens. is nog na 3 jaar heel bruikbaar. Meel, bone, pap en pasta word maklik met miet besmet en deeglike sifting, was en kook word aanbeveel. Vervalde vrugte en groente is nog goed vir blatjang, atjar, piekels en konfyt. Geblikte vleis is eetbaar tot op 'n jaar van die vervaldatum. Olie en mayonnaise word vinnig onsmaaklik na dit verval het.

Hartseer om te sien hoe Rehoboth Hoër die afgelope paar jaar in die afgrond bestuur is. Die persoon wat sy staal bewys het, is oor die hoof gesien. Nog nie te laat nie, stel hom aan. Hy ken die skool en kan dit regruk.

Kommentaar

Republikein 2024-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton | Arsenal 0 vs 2 Aston Villa | West Ham 0 vs 2 Fulham | Liverpool 0 vs 1 Crystal Palace | Bournemouth 2 vs 2 Manchester United | Manchester City 5 vs 1 Luton Town | Brentford 2 vs 0 Sheffield United | Burnley 1 vs 1 Brighton | Nottingham Forest 2 vs 2 Wolves | Newcastle 4 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia | Real Sociedad 2 vs 2 Almería | Athletic Club 1 vs 1 Villarreal | Granada 2 vs 0 Deportivo Alaves | Las Palmas 0 vs 2 Sevilla | Cadiz 0 vs 1 Barcelona | Mallorca 0 vs 1 Real Madrid | Rayo Vallecano 0 vs 0 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa | Inter Milan 2 vs 2 Cagliari | Udinese 1 vs 1 AS Roma | Sassuolo 3 vs 3 AC Milan | Napoli 2 vs 2 Frosinone | Bologna 0 vs 0 Monza | Torino 0 vs 0 Juventus | Lecce 1 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers English Championship: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 15° | 33° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 16° | 32° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:10, High tide: 10:17, Low Tide: 16:39, High tide: 23:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:08, High tide: 10:15, Low Tide: 16:37, High tide: 23:25 Walvis Bay: 14° | 25° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:08, High tide: 10:14, Low Tide: 16:37, High tide: 23:24 Rehoboth: 13° | 31° Mariental: 14° | 30° Keetmanshoop: 16° | 30° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 15° | 23° Lubumbashi: 15° | 25° Mbabane: 13° | 20° Maseru: 11° | 17° Antananarivo: 14° | 18° Lilongwe: 15° | 25° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 18° | 25° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 13° | 21° Dar es Salaam: 23° | 25° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.62 | EUR to NAD 20.21 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.75 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.65 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.51 | USD to AOA 832.82 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 48.45 | USD to KES 131.48 | USD to NGN 1138.13 | USD to ZAR 19.05 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72999.63 Down -2.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1520.5 Down -2.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.33 Down -0.08% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29400.84 Down -0.73% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 389.96/OZ UP +0.34% | Copper US$ 4.29/lb DOWN -0.0142 | Zinc US$ 2 778.00/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 90.30/BBP DOWN -0.0048 | Platinum US$ 960.87/OZ DOWN -0.0117 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton | Arsenal 0 vs 2 Aston Villa | West Ham 0 vs 2 Fulham | Liverpool 0 vs 1 Crystal Palace | Bournemouth 2 vs 2 Manchester United | Manchester City 5 vs 1 Luton Town | Brentford 2 vs 0 Sheffield United | Burnley 1 vs 1 Brighton | Nottingham Forest 2 vs 2 Wolves | Newcastle 4 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia | Real Sociedad 2 vs 2 Almería | Athletic Club 1 vs 1 Villarreal | Granada 2 vs 0 Deportivo Alaves | Las Palmas 0 vs 2 Sevilla | Cadiz 0 vs 1 Barcelona | Mallorca 0 vs 1 Real Madrid | Rayo Vallecano 0 vs 0 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa | Inter Milan 2 vs 2 Cagliari | Udinese 1 vs 1 AS Roma | Sassuolo 3 vs 3 AC Milan | Napoli 2 vs 2 Frosinone | Bologna 0 vs 0 Monza | Torino 0 vs 0 Juventus | Lecce 1 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers English Championship: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers Weather: Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 15° | 33° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 16° | 32° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:10, High tide: 10:17, Low Tide: 16:39, High tide: 23:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:08, High tide: 10:15, Low Tide: 16:37, High tide: 23:25 Walvis Bay: 14° | 25° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:08, High tide: 10:14, Low Tide: 16:37, High tide: 23:24 Rehoboth: 13° | 31° Mariental: 14° | 30° Keetmanshoop: 16° | 30° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 15° | 23° Lubumbashi: 15° | 25° Mbabane: 13° | 20° Maseru: 11° | 17° Antananarivo: 14° | 18° Lilongwe: 15° | 25° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 18° | 25° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 13° | 21° Dar es Salaam: 23° | 25° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.62 | EUR to NAD 20.21 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.75 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.65 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.51 | USD to AOA 832.82 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 48.45 | USD to KES 131.48 | USD to NGN 1138.13 | USD to ZAR 19.05 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72999.63 Down -2.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1520.5 Down -2.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.33 Down -0.08% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29400.84 Down -0.73% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 389.96/OZ UP +0.34% | Copper US$ 4.29/lb DOWN -0.0142 | Zinc US$ 2 778.00/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 90.30/BBP DOWN -0.0048 | Platinum US$ 960.87/OZ DOWN -0.0117