Rugbyraai nou verby
Die Super Rugbyreeks is iets van die verlede en hoewel dit ?n teleurstelling was dat die Sharks uit Durban nie hul Nieu-Seelandse teenstanders, die Chiefs kon troef nie, is daar een Windhoeker wat darem vreugde uit die wedstryd kon put.
Dit is George Davids wat die laaste tellingraaikompetisie van Republikein en Officeconomix kon wen. Hy steek dus die prys van N$1 000 in sy sak.
Dit is George Davids wat die laaste tellingraaikompetisie van Republikein en Officeconomix kon wen. Hy steek dus die prys van N$1 000 in sy sak.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie