Rooivlagdag afgelas
Rooivlagdag afgelas

Rooivlagdag afgelas

Volksmoord-gesprekke glo rede
Catherine Sasman
Catherine Sasman - ’n Ooreenkoms op die nipper tussen die twee Ovaherero-groepe oor die gebruik van die betwiste erf 1755 op Okahandja vir die Rooivlagdag-herdenking, het ’n moontlike bloedige naweek op Okahandja afgeweer.
Ná dringende onderhandelinge tussen die partye en regeringsinstansies is besluit dat beide die Maharero tradisionele owerheid en die Ovaherero tradisionele owerheid (OTA) nie sal voortgaan met die herdenking wat verlede Vrydag sou begin het nie.
Die Maharero-groep het geheel en al van die grond weggebly, maar ’n handjievol lede van die OTA, insluitende opperhoof Vekuii Rukoro, was Vrydag op die perseel om oor die oorhandelinge van die vorige dag te besin.
Gister het die OTA ’n heining rondom die erf gespan.
Die OTA was van plan om vir ’n hoër­hof-interdik op Donderdag aansoek te doen om die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, me. Sophia Shaningwa, se toestemming in ’n brief op 22 Augustus aan die Maharero-groep om Erf 1755 te gebruik, te wysig.
Die hofgeding het egter nie plaasgevind nie ondanks die regering se reaksie op die kwessie.
Mnr. Shanghala Kashiindi van die kantoor van die prokureur-generaal het Donderdag ’n brief aan die OTA se regsverteenwoordigers, Dr Weder, Kauta & Hoveka, geskryf waar hy sê Shaningwa gaan nie haar toestemming aan die Maharero terugtrek nie.

SHANGALA Sê
Ná die onderhandelinge Donderdag het prokureur-generaal Sacky Shanghala ’n brief aan die Maharero-hoofman, Tjinaani Maharero, en aan Rukoro geskryf waarin hy sê Shaningwa het haar brief van 22 Augustus teruggetrek waarin sy “skynbaar” die Maharero-groep toestemming gegee het.
In sy brief sê Shanghala die twee groepe het daarom ingestem om nie met die herdenking voort te gaan nie.
Hy het bygevoeg dat sy kantoor in die komende week met die twee partye gaan vergader “om vas te stel hoe ons vriendskaplik die kwessie van die Kommando-grond en -struktuur” kan uitklaar “vir die gebruik van alle partye, vandag en môre”.
’n Afstammeling van Maharero, mnr. Phanuel Kaapama, het gister gesê die groep het besluit om van die erf weg te bly weens die moontlikheid van ’n dooie punt met die OTA.
“Ons moes oorweeg of ’n bloedbad of selfs die verlies van een lewe die moeite werd was. Ons het ook ons ­verbintenis tot reg en orde in ag geneem,” het Kaampana gesê.
Hy het egter benadruk dat die herdenking slegs vir vanjaar nie gehou is nie en sê die Maharero-groep pleit met die regering om ’n oplossing vir die “voortslepende spanning” oor die erf te vind.
“Ons het die kwessie ’n jaar gelede onder die aandag van die regering gebring en niks is gedoen nie, maar ons eis dat die regering dit binne ’n maand uitklaar,” het Kaapama gesê.
Die Maharero meen dat die OTA en Okahandja-munisipaliteit die verkoop van die grond in die geheim gefinaliseer het.
“Die erf is nie ’n gewone stuk grond nie, maar dra ’n 93-jarige erfenis vir alle Ovaherero’s. Enige ooreenkoms wat in geheimhouding aangegaan is, stel die openbare belang in gevaar,” het Kaapama gesê. Hy het bygevoeg dat die grond onder die Nasionale Erfenisraad bestuur moet word.
Die OTA sê egter dit het die grond op ’n wettige manier gekoop en ten volle daarvoor betaal.
Shaningwa het verlede Donderdag by ’n mediakonferensie gesê die grond behoort steeds aan die Okahandja-munisipaliteit.

VOLKSMOORD-GESPREKKE GLO AGTER SPANNING
Mnr. Festus Mundjua van die OTA het gesê die regering se inmenging is omdat dit glo “woedend” is omdat die Ovaherero’s en Namas aandring dat hulle direk met die Duitse regering onderhandel oor vergoeding vir die volksmoord tussen 1904 tot 1908.
Die regering het uitnodigings aan verskeie lede van die Ovaherero- en Nama-gemeenskap gerig om deel te wees van sy onderhandelingstruktuur. Die groepe het egter die uitnodiging van die hand gewys.
“Die sogenaamde onderhandelingstruktuur is wat gelei het tot die Okahandja-sege; dit is ’n wrok,” het Mundjua gesê.
Hy het gesê die regering moet eerder hou by die gees van die resolusie wat die Nasionale Vergadering op 26 Oktober 2006 oor die volksmoord-onderhandelinge aanvaar is, wat onder andere sê dat die groepe geraak deur die volksmoord vanaf 1904 tot 1908 “geregtig op betaling vir vergoeding” is.
Dit sê voorts dat die “Namibiese regering ’n belanghebbende party in enige gesprekke met sy landsburgers en die Duitse regering oor die kwessie van vergoeding moet wees”.
“Jy kan nie sonder die resolusie begin wat geen melding maak van regering-tot-regering-onderhandelinge nie,” sê Mundjua.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.49/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.78% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.84/BBP UP +0.96% | Platinum US$ 914.94/OZ UP +1.42% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.49/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.78% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.84/BBP UP +0.96% | Platinum US$ 914.94/OZ UP +1.42%